| Dankie vir die gedigte [boodskap #22733] |
So., 02 Mei 1999 00:00  |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
|
Senior Lid |
|
|
Ons sê dit nie altyd nie Gloudina, maar baie dankie vir die plasing van die
gedigte. Elke een op sy eie is mooi, die ou classics asook die moderne
gedigte in bv. die Dye album.
Cheers
Pat
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie vir die gedigte [boodskap #22748 is 'n antwoord op boodskap #22733] |
Ma., 03 Mei 1999 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
> wrote:
>
>> Ons sê dit nie altyd nie Gloudina, maar baie dankie vir die plasing van die
>> gedigte. Elke een op sy eie is mooi, die ou classics asook die moderne
>> gedigte in bv. die Dye album.
>>
>> Cheers
>>
>> Pat
>
> Sekondeer,
>
> Dankie Gloudina, vir die gedigte.
>
> --
> Stefan Harms ha...@mbnet.mb.ca
Dankie vir die mooi woorde. Ek mag jammer
wees vir ander dinge wat ek al hier op die
nuusgroep kwytgeraak het (meestal om die
pot aan die kook te hou), maar ek het nog
nooit skuldig gevoel oor die gedigte-plaas
nie.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Dankie vir die gedigte [boodskap #22749 is 'n antwoord op boodskap #22733] |
Ma., 03 Mei 1999 00:00  |
jeroen crabbe
Boodskappe: 7 Geregistreer: Januarie 1999
|
Junior Lid |
|
|
PAT wrote in message ...
> Ons sê dit nie altyd nie Gloudina, maar baie dankie vir die plasing van die
> gedigte. Elke een op sy eie is mooi, die ou classics asook die moderne
> gedigte in bv. die Dye album.
>
> Cheers
>
> Pat
Ook bedankt. Ik spreek geen Afrikaans, maar de gedichten kan ik meestal wel
begrijpen. Ik bezoek graag deze nieuwsgroep. Zo kom ik tot rust te komen na
het lezen van al het oorlogsgezwets op de Europese nieuwsgroepen.
Goeiedag,
Jeroentje.
|
|
|
|