| Re: Interested in Bird Watching? Come to South Africa's Eastern Cape [boodskap #22466] |
Do., 15 April 1999 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
"Gert Swanepoel" writes:
> 9km from Elliot in South Africa's Eastern Cape. In the Southern
> Drakenberg. Winter can be a DREAM.
> Book at Peddler's Lodge to experience a romantic winter complete with
> loge fire in the lounge.
> Only 60km from Tiffindell, South Africa's only ski resort.
> Hiking trails, bushmen paintings and bird watching are some of the
> attractions of the area.
Gert, my broer, as jy nou wil hê ek moet die
heelpad van Noord-Amerika af na jou vo"els en
skilderye kom kyk, sal jy die skoonheid daarvan
vir my in Afrikaans moet verduidelik. Anders,
gee pad van ons Afrikaanse nuusgroep af.
Hier by ons is daar in alle geval nou genoeg
voels rond. En ek sit en wag vir die krokusse
en affodille en bloeisels om uit te kom in die
volgende paar weke. Ek kom liewer SA toe in
Oktober, as die jakarandas blom.
|
|
|
|
|
|