Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Julle is sat
Re: Julle is sat [boodskap #22383] So, 11 April 1999 00:00
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote in message ...
> Dit pis my tot in die afgrond toe in om na 'n maand of twee se afweesigheid
> hier in te kom en te sien die mense wat "reply" is meer gepla oop die
> skrywer se spelling as sy boodskap.

Wel, jy kan reageer deur om of in die afgrond te bly sit (ek is bevrees daar
gaan jy nie droogbly nie!) of om vir ons 'n nuwe interressante gesprek te
begin, sonder die gewone 3-letter-woorde!

Groete

Shannon
Re: Julle is sat [boodskap #22384 is 'n antwoord op boodskap #22383] So, 11 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wel Riaan, met jou nare taalgebruik, en jou slegte spelling wil jy liewers
miskien iewers elders gaan kuier, en los dan hierdie ng vir ons wat poog om
dit beskaafd en relevant en ietwat taalkorrek te hou. Dit skeel ons minder
as slangakkies of jy hier wil deelneem of nie, so skoert en koebaai as ons
jou dan tot in die afgrond afpis bro......

Riaan wrote in article
...
> Dit pis my tot in die afgrond toe in om na 'n maand of twee se afweesigheid
> hier in te kom en te sien die mense wat "reply" is meer gepla oop die
> skrywer se spelling as sy boodskap.
>
>
> aan al die "taalkundiges" op die NG, net die volgende
> sinsnede.............GAAN KAK. As julle in 'n sosiale NG wil gesels, besef
> asb dat sekere mense hier is om te GESELS........nie om te konsentreer op
> hulle spelling die hele tyd nie.................en as jy enigsins die vermoë
> het om saam te gesels doen dan so, anders hou jou bek.
>
Vorige onderwerp: Die Volkstaat - Een groot droom?
Volgende onderwerp: Engen Athletics News / Results
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 12:20:16 MGT 2024