Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » James Friesen
James Friesen [boodskap #2236] Sa, 23 Augustus 2003 19:18 na volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Katryn jy't nie meskien net by chance die
bogenoemde skrywer se boek "Uncovering the
mystery of MPD"
wat daar by jou rondlê en stof op gaar nie?
Re: James Friesen [boodskap #2260 is 'n antwoord op boodskap #2236] Sa, 23 Augustus 2003 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:
>
> Katryn jy't nie meskien net by chance die
> bogenoemde skrywer se boek "Uncovering the
> mystery of MPD"
> wat daar by jou rondlê en stof op gaar nie?

Nee, jammer Toobs. Ken dit gladnie. Is MPD "multiple personality
disorder"? Waarom stel jy hierin belang as ek mag vra?
Re: James Friesen [boodskap #2275 is 'n antwoord op boodskap #2260] So, 24 Augustus 2003 06:32 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
: Nee, jammer Toobs. Ken dit gladnie. Is MPD "multiple personality
: disorder"? Waarom stel jy hierin belang as ek mag vra?
---

Eintlik Dissociative Identity Disorder (DID)
nè?
Ag dis 'n laaaang storie en wil nie nou
eintlik op die ng daaroor uitbrei nie, maar
om jou nuuskierigheid so bietjie ekstra te
prikkel, ek 'swot' so bietjie op om die
verskille te weet wanneer geeste (demone)
werk en of dit DID is. Jy weet wat ek by dit
bedoel. Die boek is blykbaar moeilik bekombaar
en nie enige boekwinkel hou dit aan nie. Ek
sal maar winkels die week in RSA
kontak.
Vorige onderwerp: Laaste kans vir reaksie op onteieningswet
Volgende onderwerp: Dankie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 02:47:59 MGT 2024