Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Volkstaters se gedagtes
Volkstaters se gedagtes [boodskap #22292] Sa, 03 April 1999 00:00
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Bees wrote in message ...

>Hierdie enorme stuk aarde word al eeue deur die Inuit bewoon. Hulle het nou
>gestem dat hulle graag 'n groter mate van self-regering wil he as tevore,
>hulle het deur 'n behroorlike konstitisionele proses gegaan, en dit
>demokraties verkry. Eenvoudig mense wat al lankal daar was, wat hulle eie
>ding doen. Hulle ontneem niemand niks nie.
>
>En dan kan Leenduhhh nog steeds nie sien dat die proses en die motivering
>wesentlik verskil met wat die SA volkstaters in gedagte het nie.
>
>Bees

Wat het die SA volkstaters in gedagte, Bees?

Vriendelike groete, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: ASKARRE - Aanvaardingstoespraak
Volgende onderwerp: Wat de wereld nu nodig heeft...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 16:41:03 MGT 2024