Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Die Movie "Jesus Christ Superstar"
Die Movie "Jesus Christ Superstar" [boodskap #22249] Wo, 31 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Jer  is tans af-lyn  Jer
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hierdie is n' oproep aan alle mense wat gekant is teen die vertooning van
hierdie film op TV3.
Boycott die betaaling van lisensies!
Re: Die Movie "Jesus Christ Superstar" [boodskap #22250 is 'n antwoord op boodskap #22249] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Mar 1999 23:53:23 +0200, "Jer" wrote:
|Hierdie is n' oproep aan alle mense wat gekant is teen die vertooning van
|hierdie film op TV3.
|Boycott die betaaling van lisensies!
|


Sensuur! Sensuur! Bring terug die ou omies met die hoedjies, jer kan nie sy
eie kinders opvoed nie - kom help hom!!!!!!!
Re: Die Movie "Jesus Christ Superstar" [boodskap #22274 is 'n antwoord op boodskap #22249] Do, 01 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bryan1810 wrote in message ...
> On Wed, 31 Mar 1999 23:53:23 +0200, "Jer" wrote:
>
>> Hierdie is n' oproep aan alle mense wat gekant is teen die vertooning van
>> hierdie film op TV3.
>> Boycott die betaaling van lisensies!
>>
>>
> Engelssprekend? Indien wel, dan is:
> vertooning = vertoning
> betaaling = betaling
> boycott = boikot
>

Tsk en jy het nie eens 'n "Kuber Taalpolisie Askar" gekry nie! ;-))

> Om na laasgenoemde te verwys; jy kan altyd die kanaal verander as jy
> nie hou van wat jy sien nie. Daar is in elk geval so baie mense wat
> nie hul TV-lisensies betaal nie dat jy nie eintlik 'n film as argument
> nodig het om 'n impak op betaalsyfers te maak nie.
>
> Bryan
>
>
>
> *===================000o=============================*
> Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
> Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
> My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
> Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
> *===================0ooo=============================*
>
Re: Die Movie "Jesus Christ Superstar" [boodskap #22275 is 'n antwoord op boodskap #22249] Do, 01 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
brya...  is tans af-lyn  brya...
Boodskappe: 52
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 31 Mar 1999 23:53:23 +0200, "Jer" wrote:

> Hierdie is n' oproep aan alle mense wat gekant is teen die vertooning van
> hierdie film op TV3.
> Boycott die betaaling van lisensies!
>
>
Engelssprekend? Indien wel, dan is:
vertooning = vertoning
betaaling = betaling
boycott = boikot

Om na laasgenoemde te verwys; jy kan altyd die kanaal verander as jy
nie hou van wat jy sien nie. Daar is in elk geval so baie mense wat
nie hul TV-lisensies betaal nie dat jy nie eintlik 'n film as argument
nodig het om 'n impak op betaalsyfers te maak nie.

Bryan

*===================000o=============================*
Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
*===================0ooo=============================*
Re: Die Movie "Jesus Christ Superstar" [boodskap #22276 is 'n antwoord op boodskap #22249] Do, 01 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Castet  is tans af-lyn  Castet
Boodskappe: 10
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 31 Mar 1999 23:53:23 +0200, "Jer" wrote:

> Hierdie is n' oproep aan alle mense wat gekant is teen die vertooning van
> hierdie film op TV3.
> Boycott die betaaling van lisensies!

Ek betaal in elk geval nie my liksêns nie. Elke jaar skeur ek die
aanmaning op in die kleinste stukkies papier moontlik, sit dit in die
koevert wat saam met die rekening kom en stuur dit terug vir die
eseibiesie.

Die Christine in Suid-Afrika is te vergeeflik of het almal die land
verlaat, of gee net nie 'n duiwel om nie. Sou daar 'n film gewees het
met die naam "Mohammed, Superstar" sou julle die bohaai oor die hele
wêreld gehoor het. Vergelyk die protes teen 'n onlangse fliek asook
programme op TV wat hoegenaamd enkele volgelinge van die Islamietiese
geloof kritiseer. Dan doen die eseibiesie enigiets denkbaar om hulle
te akkomodeer.

Ek sal self-sensorskap toepas om nie na "Jesus Christ Superstar" te
kyk nie. Die film was aanvanklik geskeduleer om op Goeie Vrydag
vertoon te word.

Daar is gerugte dat later hierdie jaar die film "The Last Temptation
of Christ" ook op TV vertoon sal word. Daar sal seker gewag tot 'n
ander heilige dag vir Christine in SA. Miskien Hemelvaartdag (wat in
elk geval nie meer 'n vakansiedag is nie.)

Vir die oningeligtes, hierdie aanslag teen die Christelike geloof is
deel van 'n doelbewuste sg. de-kolonisasie proses van SA. Net soos
die ANC parlementslede graag hulle 'Christelike doopname' afsweer ten
gunste van inheemse Afrika name wat hulle inheemse kultuur weerspiëel
en sonder bagasie van koloniale onderdrukking is. Die Christelkike
geloof, die kerke en selfs ook sendingaksies word as elemente van die
vorige koloniale onderdrukking beskou. Die swart politieke party, die
African Christian Democratic Party word deur die comrades van die ANC
bestempel as 'counter revolutionary.'

Gevolglik het ons parlement nou ook dollosgooiers, Sangomas en
toordokters wat eers bose geeste besweer en die voorvadersgeeste
welkom heet met die opening van die parlement. Nelson Mandela self
woon 'n seremonie by waar 'n bok geslag word in die presidensiële
tuine van Tuinhuis waar hy saam met die ander lede van die kabinet sy
hande in bokbloed was.

Die swart priesters van die Katolieke Kerk in SA het 'n kampanje
geloods om die voorvadersgeeste op dieselfde vlak te eer binne die
Katolieke Kerk op die vlak van heiliges en die Moeder Maria. Dit is
die sogenaamde 'Africanisation' van die Kerk.

En durf jy jou mond oopmaak word jy beskuldig as rassisties.
Re: Die Movie "Jesus Christ Superstar" [boodskap #22290 is 'n antwoord op boodskap #22249] Vr, 02 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 01 Apr 1999 04:48:09 GMT, cas...@act.co.za (Casper
Labuschagne) wrote:



Gee aan die keiser wat hom toekom?

(Of geld dit nie vir jou nie?)
Vorige onderwerp: Skepping van die duiwel
Volgende onderwerp: Hoop vir die toekoms vanuit die Bybel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:28:54 MGT 2024