Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Verkiesing - to AMAC
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22166] |
Mon, 29 March 1999 00:00  |
AKFeder
Boodskappe: 1 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoe Gaan Dit:
Ek weet nie of jy ooit jou moeder taal kan vergeet nie. Die selfde met di
Skotse hulle sal nooit die taal verloor nie of (aksent) want soos hul se dit
kom van jou moeder's melk.
Hoe lank woon jy nou in Australia, want my man het 'n oom in America (46 jaar
gelede) en meng met allerhande en het sover nog nie sy taal verloor. Dit kom
af as jy dit soo kies.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Verkiesing - to AMAC [boodskap #22369 is 'n antwoord op boodskap #22166] |
Fri, 09 April 1999 00:00  |
Rynard Cronje
Boodskappe: 1 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Alles goed en wel oor die positiewe bydraes , maar probeer die
spelling Afrikaans te hou
dult=duld
Isdops wrote in message ...
> Ek sê ook, ons is nie soos die engelse nie, welkom hier. Daar is mos sekere
> engelse gesêls radio stasies, wat nie afrikaans sprekendes dult nie.
>
> so as jy 'n positiewe bydrae kan lewer of wil lewer, welkom hier.
>
> nomad wrote:
>
>> Jy is baie welkom hier. Engels, Hollands of Vlaams - solank ons net kan
>> verstaan.
>> Ignoreer die wat gal braak - hulle is nie verteenwoordigend nie.
>>
>> Vertel gerus meer van Australië en waar jy bly.
>>
>> R. Willis wrote in message
>> news:J1zL2.44232$Hn5.27301@newsfeeds.bigpond.com...
>>> Please forgive me for communicating in English - after many years away my
>>> Afrikaans is a bit rusty - I don't speak it here simply because I have a Pom
>>> husband and I live in an English speaking country and I have adapted fully.
>>> Nothing political about it.
>>>
>>> Royleen
>>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:04:32 UTC 2025
|