Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Noorweë
Noorweë [boodskap #21883] Do, 18 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
bent lislerud  is tans af-lyn  bent lislerud
Boodskappe: 15
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Sos julle het verstaan, is ek nie `n afrikaaner nie, maar `n Noorweër. Is my
besoek hier welkom ?

Benedikt
Re: Noorweë [boodskap #21916 is 'n antwoord op boodskap #21883] Vr, 19 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Bees" writes: >

>
> kyk na die boodskap se "properties" as jou nuusleser dit kan doen. Ek is
> redelik (maar nie heeltemal) seker die boodskap se oorsprong is noorwee.
>
> Bees

Bees, pos jy van twee verskillende plekke
af? Somtyds kry ek 'n boodskappie wat aandui:
"Your news server doesn't carry that group.
The attempt to load "news:ua9#gwcc" failed."
Vandag was daar twee. Die eerste een kon ek
nie kry nie. Die antwoord aan Shannon kon ek
wel. Wat gaan aan?

Gloudina
Re: Noorweë [boodskap #21917 is 'n antwoord op boodskap #21883] Vr, 19 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bees wrote in message ...
> bent lislerud wrote in message ...
>> Sos julle het verstaan, is ek nie `n afrikaaner nie, maar `n Noorweër. Is my
>> besoek hier welkom ?
>>
>> Benedikt
>
>
> Hey Ben
>
> Jy's is natuurlik welkom. Waar het jy Afr geleer?
>
> Bees
>
> Ps. Aan die op die NG wat (soos ek) bietjie skepties was dat hierdie iemand
> se se alter-ego is - dit lyk of die boodskap wel uit Noorwee kom.
>
Ja Bees en my naam is Moederkrismis. Na die afgelope tyd se gemorspos en
alter-ego's op die NG, bejeën ek elke ou met agterdog. Darem het hy 'n
hewige gesprek t.o.v. Alan Boesak aan die gang gesit!
Re: Noorweë [boodskap #21918 is 'n antwoord op boodskap #21883] Vr, 19 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bent lislerud  is tans af-lyn  bent lislerud
Boodskappe: 15
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek het `n klein Afrikaans geleer van `n boek van Helena van Schalkwyk
Teach yourself Afrikaans ). Hier in Noorweë ( Norge ) kan niemand praat
Afrikaans. Die taal is `n "tabu"taal. Mens in Noorweë kan nie verstaan die
taal.
Re: Noorweë [boodskap #21919 is 'n antwoord op boodskap #21883] Vr, 19 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos van der Merwe[1]  is tans af-lyn  Koos van der Merwe[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 18 Mar 1999 19:10:32 +0100, "bent lislerud"
wrote:

> Sos julle het verstaan, is ek nie `n afrikaaner nie, maar `n Noorweër. Is my
> besoek hier welkom ?

Natuurlik is Nore wat die boertaal gooi welkom. En veels geluk
ook met jou goeie keuse.

(Lessie vir Bent: nie Noorweër nie, hoor, jy's 'n _Noor_.)

--

En waar's die geld heen? Kyk in die boe-sak!
Re: Noorweë [boodskap #21920 is 'n antwoord op boodskap #21883] Vr, 19 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Shannon wrote in message
...
>

> Ja Bees en my naam is Moederkrismis. Na die afgelope tyd se gemorspos en
> alter-ego's op die NG, bejeën ek elke ou met agterdog. Darem het hy 'n
> hewige gesprek t.o.v. Alan Boesak aan die gang gesit!
>

Shannon,

kyk na die boodskap se "properties" as jou nuusleser dit kan doen. Ek is
redelik (maar nie heeltemal) seker die boodskap se oorsprong is noorwee.

Bees
Re: Noorweë [boodskap #21921 is 'n antwoord op boodskap #21883] Vr, 19 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Bees wrote in message ...
>
> Shannon wrote in message
> ...
>>
>
>> Ja Bees en my naam is Moederkrismis. Na die afgelope tyd se gemorspos en
>> alter-ego's op die NG, bejeën ek elke ou met agterdog. Darem het hy 'n
>> hewige gesprek t.o.v. Alan Boesak aan die gang gesit!
>>
>
> Shannon,
>
> kyk na die boodskap se "properties" as jou nuusleser dit kan doen. Ek is
> redelik (maar nie heeltemal) seker die boodskap se oorsprong is noorwee.
>
> Bees
>

'skies my naam is nie meer Moederkrismis nie! Ek het voorheen op sy
properties gekyk, maar nie gesien sy NNTP-Posting-Host eindig met: ".no"
nie, Norway aanvaar ek dus.
Re: Noorweë [boodskap #22011 is 'n antwoord op boodskap #21883] Di, 23 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Enige iemand van 'n germaanse afkoms is hier so welkom soos 'n rob in die
water.

Ernst van Biljon

bent lislerud wrote in message ...
> Sos julle het verstaan, is ek nie `n afrikaaner nie, maar `n Noorweër. Is my
> besoek hier welkom ?
>
> Benedikt
>
Re: Noorweë [boodskap #22042 is 'n antwoord op boodskap #21883] Wo, 24 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Ernst v Biljon" writes:

> Enige iemand van 'n germaanse afkoms is hier so welkom
soos 'n rob in die
> water.
>
> Ernst van Biljon
>
> bent lislerud wrote in message ...
>> Sos julle het verstaan, is ek nie `n afrikaaner nie, maar `n Noorweër. Is my
>> besoek hier welkom ?
>>
>> Benedikt

So jy bedoel die nuusgroep is soos
Robbeneiland?

En van wanneer af is net germaanse
mense welkom op hierdie groep.

Die meisie van Inuvik.
Re: Noorweë [boodskap #22075 is 'n antwoord op boodskap #21883] Do, 25 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Magtag, julle is erger as 'n spul kinners innie kar op pad Kaap toe op 'n
warm dag. Die man het nie gesê _net_ mense van germaanse oorsprong is
welkom nie, en boonop was dit in antwoord op 'n persoon wat wel van
Germaanse afkoms is wat spesifiek gevra het of hy welkom is. Miskien moes
hy eerder gesê dat enigiemand wat van Afrikaans hou welkom is (dis in elk
geval so in die oorspronklike Charter vir die ng. vasgel^e). So selfs mense
wat kennelik nie Afrikaans praat nie (overgeset synde Engels) is welkom.

Nou moet ek eers gaan water drink om af te koel. Die dag as ons as
Afrikaners vir langer as 'n uur iets saam kan doen sonder om te mor of te
baklei of in tien donnerse rigtings gelyk in te duiwel, neem ons die wêreld
oor.

Groete,
Dries Venter

@igs.net wrote in message ...
> "Ernst v Biljon" writes:
>
>> Enige iemand van 'n germaanse afkoms is hier so welkom soos 'n rob in die
>> water.
>>
>> Ernst van Biljon
>>
>> bent lislerud wrote in message ...
>>> Sos julle het verstaan, is ek nie `n afrikaaner nie, maar `n Noorweër. Is my
>>> besoek hier welkom ?
>>>
>>> Benedikt
>
> So jy bedoel die nuusgroep is soos
> Robbeneiland?
>
> En van wanneer af is net germaanse
> mense welkom op hierdie groep.
>
> Die meisie van Inuvik.
>
Re: Noorweë [boodskap #22109 is 'n antwoord op boodskap #21883] Vr, 26 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Dries Venter" wrote:
> Die dag as ons as
> Afrikaners vir langer as 'n uur iets saam kan doen sonder om te mor of te
> baklei of in tien donnerse rigtings gelyk in te duiwel, neem ons die wêreld
> oor.
>

Nee. Want dit sal nie voor die oordeelsdag gebeur nie :-)

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: Johan - met die oortjie
Volgende onderwerp: Moet ons regtig akkommoderend wees?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 15:20:50 MGT 2024