Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: boterham
Re: boterham [boodskap #21995] Tue, 23 March 1999 00:00
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen wrote in message ...
> Ik ben wel nieuwsgierig hoe een boterham in het Afrikaans dan wel genoemd
> wordt...

Daar is nie eintlik 'n Afrikaanse woord wat presies dieselfde beteken as
"boterham" nie. As 'n mens in Nederlands praat van "een boterham met kaas"
as iets wat jy aan tafel eet dan sou 'n mens in Afrikaans praat van " 'n sny
brood met kaas". As dit iets is wat jy in jou kosblik saam werk toe neem
vir "lunch" dan sou 'n mens in Afrikaans praat van " 'n kaas-toebroodjie".
Die woord "toebroodjie" lyk vir my soos 'n relatief moderne Afrikaanse
woord, wat eers onstaan het na die aankoms van die Engelse, as 'n vertaling
van "sandwich".

Simon
Re: boterham [boodskap #21996 is 'n antwoord op boodskap #21995] Tue, 23 March 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jean-P.Engels  is tans af-lyn  Jean-P.Engels
Boodskappe: 2
Geregistreer: February 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kan er een verband bestaan met de vroegere gewoonte, vlees op te dienen
bovenop een snede brood, om zodoende de vleesjus te absorberen.
Ik dacht ooit iets gelezen te hebben over deze tafelgewoonte (16de / 17de
eeuw ??)
Vriendelijke groeten
jp

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> Arthur Hagen wrote in message ...
>
>> Ik heb mijn Afrikaanse woordenlijst erop nagezocht en inderdaad geen
>> "boterham" (a slice of bread) aangetroffen. Nu is er in eerdere discussies
>> regelmatig beweerd dat Afrikaans voornamelijk uit het zuidnederlands is
>> ontstaan.
>
> Dis maar een van die spekulasies rondom die "ontstaan" van Afrikaans. Myns
> insiens nie een van die belangrikste nie.
>
>> Zou het feit dat "boterham" niet in het Afrikaans wordt gebruikt
>> niet een argument tegen deze stelling kunnen zijn? Je zou toch verwachten
>> dat zo'n alledaags woord niet verloren gaat?
>
> Dit hang af van die "ouderdom" van die woord. Hoewel daar baie dinge is wat
> ons nie weet van Afrikaans nie, kan ons met stelligheid sê dat dit in die
> sewentiende eeu van Nederlands begin weggroei het.
>
> Mens sou moet gaan kyk wanneer dit die eerste keer in die betrokke
> streektale aangeteken is.
>
>>
>> Groeten,
>> Arthur
>>
>
Re: boterham [boodskap #21997 is 'n antwoord op boodskap #21995] Tue, 23 March 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2172
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Gervaas Hellin" writes:

> "Toebroodjie" is die regte Afrikaanse woord vir "boterham".
>
> Groete.
> Hilda.

As ek in die Nederlandse woordeboek en
"Teach yourself Dutch" kyk, dan lyk dit
asof dit 'n enkele sny brood en botter
beteken. Die Afrikaanse "toebroodjie"
is altyd twee snye (of halfsnye) brood
met ten minste botter tussenin, maar by
implikasie meestal iets meer. As jy van
'n boterham praat, is dit presies die-
selfde as die Afrikaanse toebroodjie?
Onthou, in Afrikaans sal ons sê "ons
eet botter en brood" as dit 'n enkele
sny is, en "vet en brood" as ons vet
op die brood sit.(Ek het 'n spesmaas
dat die Voortrekkers nie baie botter
op hulle brood ge-eet het nie. Dit was
seker meestal vet. Vet, as dit van die
stert van 'n skaap vervaardig word, is
wit en baie lekker, veral met druiwe-
konfyt. Blykbaar eet hulle vet en brood
ook in die suide van Frankryk. )

Wonder wat die agtergrond is van die
woord "ham" in "boterham" as dit niks
met ham te doen het nie.

Gloudina
Re: boterham [boodskap #21998 is 'n antwoord op boodskap #21995] Tue, 23 March 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen wrote in message ...

> Ik heb mijn Afrikaanse woordenlijst erop nagezocht en inderdaad geen
> "boterham" (a slice of bread) aangetroffen. Nu is er in eerdere discussies
> regelmatig beweerd dat Afrikaans voornamelijk uit het zuidnederlands is
> ontstaan.

Dis maar een van die spekulasies rondom die "ontstaan" van Afrikaans. Myns
insiens nie een van die belangrikste nie.

> Zou het feit dat "boterham" niet in het Afrikaans wordt gebruikt
> niet een argument tegen deze stelling kunnen zijn? Je zou toch verwachten
> dat zo'n alledaags woord niet verloren gaat?

Dit hang af van die "ouderdom" van die woord. Hoewel daar baie dinge is wat
ons nie weet van Afrikaans nie, kan ons met stelligheid sê dat dit in die
sewentiende eeu van Nederlands begin weggroei het.

Mens sou moet gaan kyk wanneer dit die eerste keer in die betrokke
streektale aangeteken is.

>
> Groeten,
> Arthur
>
Re: boterham [boodskap #21999 is 'n antwoord op boodskap #21995] Tue, 23 March 1999 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: July 2001
Karma: 0
Senior Lid
Johan (In oortje gehapt!) heeft geschreven...
> My disclaimer sê ek is geen taalkenner nie. Ek stel net belang.

Bij mij staat ook in de kleine lettertjes vermeld dat ik geen
aansprakelijkheid aanvaard voor eventuele gevolgen van mijn speculaties op
taalgebied :-)

> Jou woordeboek sê dis 'n nuwe Nederlandse woord (uit 1700's), maar ek sou sê dat
> Afrikaans en Nederlands se paaie in daardie tyd of voor dit reeds uitmekaar
> begin beweeg het - seker genoeg vir nuwe woorde in Nederlands om nie in
> Afrikaans opgeneem te word nie.

Als je met "jou woordeboek" de Internetsite bedoeld die ik eerder aangaf:
die geeft geen jaartallen (wel twee mogelijke verklaringen). Als je mijn
nederduitsch-fransch woordeboek bedoeld: een zichzelf respecterend "nieuw
nederlands" woordenboek zal toch zeker geen "nederduitsch" in de titel laten
staan!?!!

Het woord "boterham" was toen al (1773) in de schrijftaal terechtgekomen,
wat mij doet vermoeden dat het woord zelf al veel langer in gebruik was (in
de zuidelijke Nederlanden in ieder geval).

> Ons praat maar van 'n sny brood en as jy twee opmekaar plak met botter en konfyt
> of botter en 'n dun sny ham, dan het jy 'n toebroodjie.
>
> Dui die "ham" in boterham op varkvleis?

Nee, dat geloof ik niet. Mischien van homp.

Groeten,
Arthur
Re: boterham [boodskap #22000 is 'n antwoord op boodskap #21995] Tue, 23 March 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: August 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Mar 1999 08:59:26 +0100, "Arthur Hagen" wrote:
|Ik heb mijn Afrikaanse woordenlijst erop nagezocht en inderdaad geen
|"boterham" (a slice of bread) aangetroffen. Nu is er in eerdere discussies
|regelmatig beweerd dat Afrikaans voornamelijk uit het zuidnederlands is
|ontstaan. Zou het feit dat "boterham" niet in het Afrikaans wordt gebruikt
|niet een argument tegen deze stelling kunnen zijn? Je zou toch verwachten
|dat zo'n alledaags woord niet verloren gaat?
|
My disclaimer sê ek is geen taalkenner nie. Ek stel net belang.

Jou woordeboek sê dis 'n nuwe Nederlandse woord (uit 1700's), maar ek sou sê dat
Afrikaans en Nederlands se paaie in daardie tyd of voor dit reeds uitmekaar
begin beweeg het - seker genoeg vir nuwe woorde in Nederlands om nie in
Afrikaans opgeneem te word nie.

Ek kan nou ook nie dink aan Afrikaanse woorde wat sou dui op 'n bietjie
kruisbestuiwing nie.

Ons praat maar van 'n sny brood en as jy twee opmekaar plak met botter en konfyt
of botter en 'n dun sny ham, dan het jy 'n toebroodjie.

Dui die "ham" in boterham op varkvleis?
Re: boterham [boodskap #22001 is 'n antwoord op boodskap #21995] Tue, 23 March 1999 00:00 Na vorige boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: January 1998
Karma: 0
Senior Lid
> dan het jy 'n toebroodjie.

"Toebroodjie" is die regte Afrikaanse woord vir "boterham".

Groete.
Hilda.
Re: boterham [boodskap #22002 is 'n antwoord op boodskap #21995] Tue, 23 March 1999 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: July 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum heeft geschreven...
> Arthur Hagen wrote...
>
>> Zou het feit dat "boterham" niet in het Afrikaans wordt gebruikt
>> niet een argument tegen deze stelling kunnen zijn? Je zou toch verwachten
>> dat zo'n alledaags woord niet verloren gaat?
>
> Dit hang af van die "ouderdom" van die woord. Hoewel daar baie dinge is wat
> ons nie weet van Afrikaans nie, kan ons met stelligheid sê dat dit in die
> sewentiende eeu van Nederlands begin weggroei het.
>
> Mens sou moet gaan kyk wanneer dit die eerste keer in die betrokke
> streektale aangeteken is.

Dat zou nogal tijdrovend zijn. Het enige wat ik thuis heb kunnen vaststellen
is dat in mijn nederduitsch-fransch woordenboek (1773) het woord "boterham"
met "beurrée" werd vertaalt (mijn moderne woordenboek zegt hetzelfde). Dit
boekwerkje is een heruitgave van Pieter Marin's "Dictionaire Portatif" uit
1743, dus kennelijk was het toen al een gangbaar woord.

Ik ben wel nieuwsgierig hoe een boterham in het Afrikaans dan wel genoemd
wordt...

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: een Nederlander???
Volgende onderwerp: Re: Engelse poskodeboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 11:41:26 UTC 2025