Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Die Verkragter" deur ERNST VAN HEERDEN
"Die Verkragter" deur ERNST VAN HEERDEN [boodskap #21900] Do, 18 Maart 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
DIE VERKRAGTER
Ernst van Heerden
(Teenstrydige liedere, 1972)

Die laaste treë moet hy loop:
'n naglamp êrens brand,
'n swartvy vou so soetstroop oop,
(verskrikte ledekant).

En al die heuweldye word
één opgejaagde vrou;
en deur sy lende ruk en stort
orgasmes van die tou.
Vorige onderwerp: Alan Boesak
Volgende onderwerp: Re: Moet ons regtig akkommoderend wees?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 16:22:50 MGT 2024