Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mimiek
Mimiek [boodskap #21826] Ma, 15 Maart 1999 00:00
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
*Mimiek*

Sinnelose gemymer
Op sinvolle trant
Vormlose patrone
Met stylvolle stand

Elke beweging gelaai met sin
Een oogknip te lank
Geen sin meer

-Gideon-

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Persepsies en "waarheid"
Volgende onderwerp: Die Burger en die WVF
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 23:23:57 MGT 2024