Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans by die Technikon
Afrikaans by die Technikon [boodskap #21793] Ma, 15 Maart 1999 00:00
Fizzer  is tans af-lyn  Fizzer
Boodskappe: 9
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek studeer op die oomblik by die Kaapse Technikon, en ek is bly om te sê
dat Afrikaans nog lewendig en gesond is hier. Op die oomblik word die
Engelse en Afrikaanse mense (wat die selfde kursus loop) nog geskei, en
kry elke groep lektore wat sy moedertaal praat.

Nou begin die mense wat Xhosa of ander tale praat te kla dat hulle nie
kan verstaan wat in die klasse gesê word nie, terwyl daar uitdruklik
gesê word dat die Technikon in Engels en Afrikaans klasgee. Ons sal
maar sien wat gebeur.
Vorige onderwerp: Re: Nog 'n vraag
Volgende onderwerp: Die "waarheid" volgens Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:43:49 MGT 2024