Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » SAUK 50/50 'N AKSIE TEEN AFRIKAANS KOM ONS STAAN SAAM
SAUK 50/50 'N AKSIE TEEN AFRIKAANS KOM ONS STAAN SAAM [boodskap #21730 is 'n antwoord op boodskap #21731] |
Sat, 13 March 1999 00:00  |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die druk was te groot. Die 50?50 program is voorlopig gered want daar is
by gese dat daar geen "heilige koeie" is nie.
Ek persoonlik vermoed egter dat die staking van die program eerder gemik was
teen die gebruik van afrikaans in die program.
Net soos die hele SABC TV uitsendings vroeg soggens glad nie die gebruik van
afrikaans erken nie. Net Martin Bailey onder in die Kaap verwys soms na die
Burger se berigte maar die res maak asof die hele SA net Engels praat.
Ek wil hieroor baklei - wie wil saampraat en help om 'n strategie te beplan
van 'n e-pos aanval op die regte plekke.
Kontak my.
Ernst
|
|
|
|
|
|
Re: SAUK 50/50 'N AKSIE TEEN AFRIKAANS KOM ONS STAAN SAAM [boodskap #21780 is 'n antwoord op boodskap #21731] |
Mon, 15 March 1999 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Henri Burger wrote:
>
> Ernst v Biljon wrote:
>
>> Die druk was te groot. Die 50?50 program is voorlopig gered want daar is
>> by gese dat daar geen "heilige koeie" is nie.
>> Ek persoonlik vermoed egter dat die staking van die program eerder gemik was
>> teen die gebruik van afrikaans in die program.
>
> Kom ek sê jou wat dink ek. Ferdi sal sê dis weer een van my
> samesweringteorië.
>
> 50/50 tel onder die top 10 SABC programme. Na wat verneem word, het hy een
> van die hoogste advertensie inkomstes, en die vraag na advertensietyd
> oorskry die aanbod. Net 'n uiters dom uitsaaier sal so 'n program van die
> lug afhaal, nie waar nie?
>
> Maar wie kyk 50/50? Meestal die ouens wat TV lisensies betaal het toe dit
> nog die SAUK was. Maar baie van hulle betaal nie meer nie. Dus kyk hulle
> onwettig. Hoe gaan jy maak as jy hulle wil opspoor? Sê jy gaan hul
> gunsteling program van die lug afhaal. Jy gaan 'n stroom protes uitlok via
> telefoonoproepe, e-posse en briewe. Min van daai ouens sal anoniem
> protesteer. Na die protes sê jy jy het 'n grap gemaak, hy bly. Nou gaan jy
> die identiteit van die protesteerders na, en kyk of hulle lisensies het.
>
> Te dik vir 'n daalder? Miskien.
>
> Groete
>
> Henri
Soos Ernst sê is dit blykbaar gered.
Maar laat ek nou 'n voorspelling maak - die media vrystelling sê ook
dat daar sekere veranderinge aan die program aangebring sal word - nou
voorspel ek: Pleks van om die pgm af te haal, verander hulle dit maar
net stadig om te lyk soos hulle dit wil he? Kyk oor so ses maande en
sien of 50/50 nog dieselfde lyk - ek sal 'n six pack castles opsit....
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:30:03 UTC 2025
|