Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Please help us fight the South African baby butchers!
Re: Please help us fight the South African baby butchers! [boodskap #21530] Do, 04 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
lourens  is tans af-lyn  lourens
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Please help us fight the South African baby butchers! wrote:
>
> PLEASE HELP US FIGHT THE SOUTH AFRICAN BABY BUTCHERS!
>
>
>

Nee ou kerel - die meeste van die spul op die nuusgroep draai maar
eerder weg - jy't nie 'n kans om 'n piep uit huule te kry nie.
Re: Please help us fight the South African baby butchers! [boodskap #21543 is 'n antwoord op boodskap #21530] Vr, 05 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe het
wrat...@yahoo.com die volgende te sê gehad ...

>
> PLEASE HELP US FIGHT THE SOUTH AFRICAN BABY BUTCHERS!
>
>
>

'n Paar feite:
1. Hierdie pos kom van Acenet af.
2. Dis nie onder die stuurder se Acenet epos-adres gestuur nie.
3. Dit bevat 'n skokkende prent.
4. Op za.ads verskyn dit onder minstens drie opskrifte (hierdie, 'BABIES
FOR SALE" en "!"), en dan is daar ook 'n pos van ene "Henry Miller" wat
die webwerf aanbeveel.
5. Henry is ook van Acenet. En hy het sy aanbeveling gepos voordat die
drie advertensies gepos is.

Opinie: Nommers 1 tot 5 toon ooreenkomste met onse porn-posser se modus
operandi.

Verdere feite:
6. Ons word verseker dat Acenet pp se rekening gesluit het.
7. Die bestuurder van Acenet is 'n eerbare man. Sas Kloppers ken hom
goed. Sy naam is Willem Lehman.
8. Nic Patterton is 'n eerbare man, en 'n anti-aborsie aktivis. Sas sê
so in privaat epos: "Ek is nie Nic Patterton nie. Ek het hom gisteraand
ontmoet. Hy bestaan ook regtig en is 'n anti aborsie aktivis (Ons deel
dieselfde belangstelling daar) en 'n verteenwoordiger van een of ander
obskure kerk."
9. Sas Kloppers, soos reeds gesê in my pos "Askies Sas" is ook 'n eerbare
man.
10. Die porn-posser was dalk 'n Acenet werknemer. Nic Patterton sê in sy
pos 'We have taken legal action' dat "It appears as if the person
responsible might be an employee of our ISP."
11. "Wrath of God" is 'n genuine webwerf, met anti-aborsie aktivisme as
onderwerp.

Nou wonder ek. Is die pp-knapie dalk nog aktief ? Het hy nie dalk so baie
rekeninge by Acenet gehad dat die een wat gesluit is geen verskil gemaak
het nie ? Of het hy elkgeval, as vorige werknemer, gesorg dat hy steeds
vrye elektroniese toegang tot die stelsel het ? Probeer hy steeds vir Nic
bykom ?

Interessant ...

___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
Vorige onderwerp: Zimbabwe: Helen Suzman-stigting verslag.
Volgende onderwerp: Wie wil.......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 16:01:19 MGT 2024