Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waars al die boodskappe?
Waars al die boodskappe? [boodskap #21453] Ma, 01 Maart 1999 00:00 na volgende boodskap
Jacques van Dyk  is tans af-lyn  Jacques van Dyk
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom is hier feitlik geen boodskappe in die nuusgroep nie??

Ek kom kyk gewoonlik so een maal n maand na die boodskappe en skielik is hie
niks nie....

Skryf die mense dan nie meer in Afrikaans nie????

Jacques
Re: Waars al die boodskappe? [boodskap #21454 is 'n antwoord op boodskap #21453] Ma, 01 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 1 Mar 1999 11:44:39 +0200, "Jacques van Dyk"
wrote:

> Hoekom is hier feitlik geen boodskappe in die nuusgroep nie??
> Ek kom kyk gewoonlik so een maal n maand na die boodskappe en skielik is hie
> niks nie....
> Skryf die mense dan nie meer in Afrikaans nie????
> Jacques

Dis omdat jy 'n intekenaar by GIA is... ek was ook by hulle maar het
juis geloop omdat hul nuusbediener so pateties was. Ek is nou by 'n
ISP wie se nuusbediener baie beter is en gereeld opgedateer word.

Bryan

*===================000o=============================*
Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
Afr-nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
*===================0ooo=============================*
Re: Waars al die boodskappe? [boodskap #21508 is 'n antwoord op boodskap #21453] Wo, 03 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Mar 1999 07:45:29 +0200, "jaku myir" wrote:

|Ek dink mense vlug weg van die alewige politieke gesanik. Dis basies al wat
|deesdae in hierdie nuusgroep aangaan. Mens sou sweer dat
|Afrikaanssprekendes niks anders het om oor te praat nie. (Wat sê dit van
|ons?...)
|
Jaku, begin bietjie vir ons 'n nuwe sinvolle onderwerp deur 'n lekker
nie-politieke stelling te maak en laat ons dit bespreek.

Of vertel ons waar jy bly en waarvan jy in jou omgewing hou.

Enige iets!
Re: Waars al die boodskappe? [boodskap #21509 is 'n antwoord op boodskap #21453] Wo, 03 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jaco  is tans af-lyn  Jaco
Boodskappe: 13
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink mense vlug weg van die alewige politieke gesanik. Dis basies al wat
deesdae in hierdie nuusgroep aangaan. Mens sou sweer dat
Afrikaanssprekendes niks anders het om oor te praat nie. (Wat sê dit van
ons?...)

Jacques van Dyk wrote in message ...
> Hoekom is hier feitlik geen boodskappe in die nuusgroep nie??
> Ek kom kyk gewoonlik so een maal n maand na die boodskappe en skielik is hie
> niks nie....
> Skryf die mense dan nie meer in Afrikaans nie????
Vorige onderwerp: Die wiel draai om en om
Volgende onderwerp: Oor Sebetiela (was Zebediela)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 10:38:41 MGT 2024