Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: homepage P. Verschuren in Holland
Re: homepage P. Verschuren in Holland [boodskap #21483] Di, 02 Maart 1999 00:00
WAC  is tans af-lyn  WAC
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Goeie Dag Pieter...............

Jy kan maar gerus in Nederlands skryf - by hierdie Nuusgroep sal almal jou
verstaan. In elk geval is Nederlands 'n pragtige taal en val dit my
aangenaam op die oor.
Ek het jou tuisblad besoek - dankie vir al die inligting. Julle woning is
nie die tipiese Nederlandse huis wat ek ken nie. Geen kant-omraamde venster
wat deur kyk tot in die keukentuin nie. Geen blomme of lamp in die venster
nie. Geen konifers in die voortuin nie.
Ek het Nederland vele kere besoek en keer graag weer terug.
Ons het goeie vriende wat in Wageningen, naby Ede, woon.
Groete............

P. Verschuren wrote in message ...
> Please visit my homepage
>
> http://home-3.worldonline.nl/~verschu
>
> and give a reaction
>
> Thank you.
>
> Pieter Verschuren. Holland. versc...@worldonline.nl
>
Vorige onderwerp: Die antwoord is aanpasbaarheid ..
Volgende onderwerp: Die wiel draai om en om
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 25 13:06:15 MGT 2024