Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » niks verander ooit in die nuusgroep nie
niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21389] |
Fri, 26 February 1999 00:00  |
KLAASVAKIE
Boodskappe: 53 Geregistreer: October 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het die nuusgroep vir 'n jaar nie gelees nie, en vind alles is nog net die
selfde. Gloudina skryf haar gedigte en dink sy is die persoon met die meeste
kennis oor RSA al het sy die land meer as dertig jaar gelede verlaat. Verder
probeer al die ander lesers haar verkeerd bewys, en meeste van die besprekings
gaan net om en om en om en daar kom niks van nie, of van die onderwerpe word
weer gelos vir so 'n paar maande dan haal gloudina of 'n oningeligte nuwe leser
dit weer op en die bespreking begin weer. Maar ek moet sê dat dit lekker is
om terug te wees al het niks verander nie.
Groetnis
JHV
|
|
|
|
|
|
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21408 is 'n antwoord op boodskap #21389] |
Sat, 27 February 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 27 Feb 1999 03:06:58 GMT, wrote:
| ....blah, blah, blah, blah,
| blab, blab, blah, blah, zzz
| zzz, zzz, zzz, zzz, zzz
|
|
Nee kom, trek op jou suspenders - jou onderrok hang uit! Die ou se
naam is net so vaak (oulik, vir ons Nederlandse lesers), maar hy kan
dalk iets heel lewendig skryf as ons hom net 'n kans gee. Dalk het hy
'n hoër kommunikasie ouderdom as "sommige van die ander plasers".
(Nee , ek gaan nie sê aan wie ek dink nie - netnou is ek weer innie
moelikgeid!)
Johan, die ewige realis / optimis.
|
|
|
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21409 is 'n antwoord op boodskap #21389] |
Sat, 27 February 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
klaas...@aol.com (KLAASVAKIE) writes:
> Ek het die nuusgroep vir 'n jaar nie gelees nie, en vind alles is nog net die
> selfde. Gloudina skryf haar gedigte en dink sy is die persoon met die meeste
> kennis oor RSA al het sy die land meer as dertig jaar gelede verlaat. Verder
> probeer al die ander lesers haar verkeerd bewys, en meeste van die besprekings
> gaan net om en om en om en daar kom niks van nie, of van die onderwerpe word
> weer gelos vir so 'n paar maande dan haal gloudina of 'n oningeligte nuwe leser
> dit weer op en die bespreking begin weer. Maar ek moet sê dat dit lekker is
> om terug te wees al het niks verander nie.
....blah, blah, blah, blah,
blab, blab, blah, blah, zzz
zzz, zzz, zzz, zzz, zzz
|
|
|
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21427 is 'n antwoord op boodskap #21389] |
Sun, 28 February 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"nomad" writes:
> Wanneer julle klaar met die windmeulens geveg het,
kan julle gerus sy museum
> in St. Peterburg (FLA) besoek.
>
> Dit is mos naby, of wat?
Dis 'n paar duisend kilometers
van my af, seker nog verder vir
Johan. Wil jy nie vir ons die
museum beskryf nie?
Ek moedig ook enigiemand aan wat
ooit in die Kanadese Maritimes
besoek bring, om die Dali in
Fredericton te besoek. Dit is
baie groot, letterlik. Dit is
aan die museum geskenk deur
Lord Beaverbrook, wat sy geld
in Engeland in koerante gemaak
het, en 'n belangrike plek in
die Britse politiek ingeneem
het. Hy het egter sy kinderdae
in New Brunswick deurgebring,
en baie van sy geld is in die
Maritimes in kunsgalerye en
teaters en dies meer. Dali het
portrette van hom en Lady
Beaverbrook geskilder (baie
gestileerd) en die portrette
hang aan weerskante van die
groot skildery. Bo die perd,
breek die hemele oop. Onder
die perd is die heuwels en
riviere en bosse baie klein.
Die Beaverbrook museum in
Fredericton weier om hierdie
muurskildery te verwyder van
die muur en dit te laat rond-
reis, dus is die enigste manier
om dit te sien, om Fredericton
te besoek.
Gloudina
|
|
|
|
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21429 is 'n antwoord op boodskap #21389] |
Sun, 28 February 1999 00:00   |
crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wanneer julle klaar met die windmeulens geveg het, kan julle gerus sy museum
in St. Peterburg (FLA) besoek.
Dit is mos naby, of wat?
Johan (In oortje gehapt!) wrote in message
36d89fd5.127781503@news.citilink.com...
> On 27 Feb 1999 16:12:46 GMT, wrote:
>
> | Mag ek vra, waar is die HUIS
> | wat Salvadot (sic) Dali met
> | foelie oorgetrek het? Ek speel
> | nie. Watter museum?
>
> Gloudina, ek weet nie - ek het dit baie lank terug in 'n kusboek in 'n
> tandarts wagkamer gesien. Ek dink ook dit was net tydelik vir 'n week
> of wat. Het iemand dalk 'n boek of twee oor Dali se kuns - dit sal
> seker daarin wees.
> |
> | Salvador Dali het baiekeer maar
> | net potboilers geskep, en gekyk
> | hoe ver hy mense kan stoot om van
> | sy goed as "kuns" te beskou en
> | baie geld uit hulle te kan maak.
> | Net soos Picasso. Maar net soos
> | Picasso was hy ook 'n groot skilder
> | wat belangrike werke geskilder het.
>
> Ek hou van sy skilder werk (meeste - nie alles nie), maar sodar hy aan
> dada raak, praat dit nie meer met my nie.
>
> | Sommige van hulle is selfs nie
> | eens vreeslik surrealisties nie.
>
>
> Johan, die ewige realis / optimis.
>
|
|
|
|
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21449 is 'n antwoord op boodskap #21389] |
Mon, 01 March 1999 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 28 Feb 1999 22:04:16 +1300, "nomad" wrote:
|Wanneer julle klaar met die windmeulens geveg het, kan julle gerus sy museum
|in St. Peterburg (FLA) besoek.
|
|Dit is mos naby, of wat?
|
Dankie vir die inligting! Ek het dit aangeteken en sal beslis as ek
Florida besoek, ook daar 'n draai probeer gooi.
Maar naby is dit nie!!!!!!! As jy in Kaapstad bly, hoe gereeld gaan
jy gou Malawi toe om 'n kunsmuseum te besoek? (Ek skat maar die
afstande).
Johan, die ewige realis / optimis.
|
|
|
|
Re: niks verander ooit in die nuusgroep nie [boodskap #21451 is 'n antwoord op boodskap #21389] |
Mon, 01 March 1999 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) writes:
> On Sun, 28 Feb 1999 01:48:52 GMT, e...@dot.com (Johan (In oortje
> gehapt!)) wrote:
>
> > tandarts wagkamer gesien. >>>
>
> Wow.
Jy verstaan nie, Ferdi. Hy het dit in
'n "kus"boek gelees. Hulle doen snaakse
dinge in Minnesota. 'n Deel van Minnesota
wil glad afstig en by Kanada aansluit.
(Nogal by Manitoba.) Maar pasop, hulle
Governor dra 'n rewolwer, en sal vir
jou in die grond in stoei, so moenie
met hom gaan lol nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:57:37 UTC 2025
|