Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Muezzen" deur FERDI GREYLING
"Muezzen" deur FERDI GREYLING [boodskap #21245] |
Fri, 19 February 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2171 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
MUEZZEN
Kensington, Johannesburg
Ferdi Greyling
Pers jakarandas in die geel lente
onder 'n lug vol purper wolke.
Voor dit reën
hardloop die wind
soos kinders in die pad af.
Laatmiddag spoel die son
oranje oor die stad
en vroeg in die aand
dryf die moskee se klanke
soos lig na bo
om God hoog in die sterre te soek.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 31 19:41:31 UTC 2025
|