Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hardekoolvuur!
Hardekoolvuur! [boodskap #21183] Wo, 17 Februarie 1999 00:00
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
'n Dag of wat vroeër as gewoonlik, maar soos julle dalk elders opgemerk het,
moet ek saam met Dok Sarel en die manne die woeste wêreld van die Olifants
gaan aandurf, en dit verg 'n bietjie voorbereiding vir die volgende dag of
wat.

Oor 'n week begin die Super 12 rugby kompetisie, en om almal in die regte
stemming te kry, is daar 'n storie oor wat fout kan gaan tydens 'n rugby
uitsending langs die Olifants by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm

Groete

Henri Burger('Die Olifants is nie vir Sissies, of Pioniersgestremdes nie!')

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Streekstale - Transvaal aan die beurt
Volgende onderwerp: ESKOM, TELKOM, YSKOR is besig om uitmekaar te val ????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 18:37:03 MGT 2024