Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit " & nou & nou" deur GERT VLOK NEL
Uit " & nou & nou" deur GERT VLOK NEL [boodskap #21179] |
Wed, 17 February 1999 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2171 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Fragment uit " & nou & nou."
Gert Vlok Nel
ek het i foto van die aand in hillside
jy is i bruid
agter jou raak dit donker
gaste staan rond soos i ruiter-in-swart-boekie, versteen
hul asems maak wolkies op die aarde soos op die môre
van die agste dag
in die wolkies sê hulle
ons is lief
en op die agtergrond kom i trein soos i byl uit die nag.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 18:41:59 UTC 2025
|