Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die smeergevaar van die nuusgroep
Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #20886] |
Wed, 10 February 1999 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Raka, in die persoon van een of ander siek siel plaas 'n walglike stuk
kinderpornografie op die nuusgroep.
Ek argumenteer soos volg:
a) Antjie Krog se pornografiese verse, aanhoudend op die nuusgroep
geplaas deur Gloudina (op aanbeveling van haar besadigde suster wat die
bundel aan haar verskaf het) het 'n atmosfeer geskep wat siek siel uitgelok
het om sy begeertes te openbaar. Ek argumenter die meganisme werk soos volg:
b) Antjie en Gloudina toets die konvensies met hul "openhartige gesprek" oor
disfunksionele seks. Dus:
c) Siek siel Raka kan argumenteer dat die verbod op kinderpornografie ook
maar 'n eietydse konvensie is, wat getoets behoort te word (en dat die
nuusgroep klaarblyklik die regte forum daarvoor is).
Ek stel die gevolgtrekking dat Gloudina die atmosfeer geskep het wat Raka
daartoe verlei het om sy kinderpornografie te plaas.
Gloudina verstaan die argument so, en herken dit vir wat dit is: die bekende
een oor die domino-effek (in die regspleging noem hulle dit 'n
kousaliteitsketting). Sy assosieer selfs my argument met soortgelyke
argumente wat mens kry van konserwatiewe Christene in die VSA.
Shannon verstaan klaarblyklik ook my argument op die hierdie wyse.
Nou kom Ferdi, oënskynlik met sy sogenaamde "verstand" so pas verkwik deur
die piepiekuur ('n warm glasie van sy eie urine - 'n praktyk wat hy
aanbeveel vir helder denke!).
Vervaarde Ferdi lees uit my argument dat ek die plasing van kinderprografie
regverdig uit die feit dat Antjie Krog se pornografie op die nuusgroep
verskyn, en dat ek dit verdedig!
Teen dwaasheid is daar geen verweer nie, het die Spreukedigter al duisende
jare gelde geskryf.
Teen kwaadwillige dwaasheid nog minder.
Leendert
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #20955 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Thu, 11 February 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Leendert van Oostrum"
> Wat liewers die "figmente" van 'n teleurgestelde middeljarige bakvissie se
> seksneuroses oor die internet pleister.
>
> (Wanneer jy volgende maand in Pietermaritzburg gaan jolifikeer, Gloudina,
> maak 'n draai in Richmond. Dis daar naby.)
>
> Vriendelike groete, Leendert
Leendert, vir jou informasie, ek gaan nie
in Pietermaritzburg "jol" nie. As liefdevolle
(en geliefde) skoonouers, stuur ons ons kinders
en hulle gades na die huwelik, en bly hier om
te sorg vir die twee kleinkinders. Ons het ons
toekomstige skoondogter al ontmoet, ons skryf
vir mekaar met epos, en sy verstaan en waardeer
ons motiewe.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #20959 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Thu, 11 February 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
e...@dot.com (Johan P) writes:
> | Hier, dames en here, ontmoet ons die
> | ware Leendert Oostrum. Ek wonder wat
> | jy oor die Griekse kultuur te sê het.
>
> Ja, en sien jy Leendert, sy haal dieselfde truuks as jy uit - instede van om op
> die stelling kommentaar te lewer - spoeg sy liewer 'n weerligafleier uit...
> Maak 'n obskure verwysing na die griekse kultuur... Sê vir haar jy lees net
> goeters en die Bybel (ok nie die griekse teks nie).
En hier, ha ha ha he he he, dames en
here, ontmoet die ware Johan ek@dot.
Johan wat nog nooit daarop gefokus
het dat Leendert Grieks ken nie.
> Weet iemand anders dalk of daar
> hul honderde op hul plase uitmoor,| wat "sterftes in aanhouding" laat styg het
> tot die hoogste vlakke ooit en wat kinders lewendig slag vir medisenale
> doeleindes nie>
> in Griekeland is??? Of skuus, net in hulle kultuur.
Ek sal dit nou maar aan Leendert
oorlaat om vir jou 'n kursus te
gee in die Griekse mitologie. Ek
het nie geduld nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #20960 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Thu, 11 February 1999 00:00   |
Gerrit de Blaauw
Boodskappe: 38 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Leendert van Oostrum wrote:
>
> Gerrit de Blaauw wrote in message ...
>> Leendert,
>>
>> De foto die in deze groep is geplaatst is goor, smerig, infaam.
>
> Stem saam. Ek het die getuienis ook gesien.
>
>>
>> Dat jij Antjie Krog, Gloudina en anderen met die foto in verband brengt,
>> is ook infaam.
>
> Sonder meer inligting oor waarop jy hierdie gevolgtrekking grond, kan ek nie
> die meriete daarvan beoordeel nie.
>
> Vriendelike groete, Leendert
Ik maak bezwaar tegen redeneringen als de volgende:
"Ek stel die gevolgtrekking dat Gloudina die atmosfeer geskep het wat
Raka
daartoe verlei het om sy kinderpornografie te plaas."
Ik noem dit: verdachtmaking door associatie. Gloudina heeft geen
kinderpornografie geplaatst. Zij heeft alleen haar mening kenbaar
gemaakt, en dat lijkt me niet strafbaar en ook niet verwerpelijk, al ben
jij het misschien niet met haar eens. Alleen "Raka" is verantwoordelijk
voor die foto. Moeten we allemaal zwijgen om *anderen* tegen zichzelf te
beschermen?
Vriendelijke groeten,
--
Gerrit de Blaauw
Hey! It compiles! Ship it!
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #21000 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Fri, 12 February 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Leendert van Oostrum"
>
> Waarsku hulle asseblief om _nie_ na Richmond te gaan nie - hulle mag dalk
> nie lewend terugkom nie!
>
> Vriendelike groete, Leendert
>>
>> Leendert, vir jou informasie, ek gaan nie
>> in Pietermaritzburg "jol" nie. As liefdevolle
>> (en geliefde) skoonouers, stuur ons ons kinders
>> en hulle gades na die huwelik
Ek weet altyd wat die politieke
klimaat in SA is deur die plekke
of mense wat Leendert ikone maak.
Deesdae kom die geluid "Richmond"
by sy ou tuitmondjie uit. Nou, ek
weet wat by Richmond gebeur het,
Leendert. Dis wyd hier in ons koerante
gerapporteer. Ek is jammer dat die
onluste daar opgeflikker het. Maar
vir iemand wat baie lank in Natal
gebly het, is "internecine" gevegte
tussen verskillende groepe nie 'n
nuwigheid nie. Ek herlei dit altyd
tot die feit dat die imperialisme
van Sjaka en Dingaan nooit werklik
die "clan" stelsel volkome vernietig
het nie. En dat dit nou en dan sy
kop uitsteek onder deksel van die
etikette wat die moderne politiek
van daardie streek daaraan gee.
En, Leendert, ek is seker die lede
van ons familie sal nie tyd neem om
na Richmond te gaan nie. Omdat drie
van die ses onderwysers is, het hulle
net die dae van die Ontario se skole
se "March break" om SA toe te gaan.
Hulle hoop egter om by Sun City gholf
te speel. Hulle sal die hele week
vergesel wees van 'n jong neef wat
goed gholf speel, en al 'n "hole in
one" by Sun City gespeel het.(Jy kry
geld as jy dit doen, blykbaar.)
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #21003 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Fri, 12 February 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum"
>> Is dit nou soos Gloudina Bouwer wat teen "apartheidsvarke" predik maar nie
>> optrek teen mense wat nog steeds die "necklace" gebruik in hul
>> "regspleging", wat boere by hul honderde op hul plase uitmoor,
> wat "sterftes
>> in aanhouding" laat styg het tot die hoogste vlakke ooit
> en wat kinders
>> lewendig slag vir medisenale doeleindes nie.
> Hier, dames en here, ontmoet ons die
> ware Leendert Oostrum. Ek wonder wat
> jy oor die Griekse kultuur te sê het.
Wat het _jy_ oor die (klassieke, neem ek aan) Griekse kultuur te sê,
Gloudina? Spesifiek oor die praktyk om van ongewenste kinders ontslae te
raak deur blootstelling. Daar is natuurlik ook nog ander interessante
aspekte, soos slawerny, ens.
>> Wat liewers die "figmente" van 'n teleurgestelde middeljarige bakvissie se
>> seksneuroses oor die internet pleister.
> Ek neem nou aan jy praat van Elizabeth
> Eybers?
Al lyk sy nog pragtig op 'n onlangse foto op 83, dink ek Eybers sou gevlei
voel dat jy haar middeljarig noem.
Leendert
|
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #21005 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Fri, 12 February 1999 00:00   |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote:
>
> "Leendert van Oostrum"
>
>>
>> Waarsku hulle asseblief om _nie_ na Richmond te gaan nie - hulle mag dalk
>> nie lewend terugkom nie!
>>
>> Vriendelike groete, Leendert
>
>>>
>>> Leendert, vir jou informasie, ek gaan nie
>>> in Pietermaritzburg "jol" nie. As liefdevolle
>>> (en geliefde) skoonouers, stuur ons ons kinders
>>> en hulle gades na die huwelik
>
> Ek weet altyd wat die politieke
> klimaat in SA is deur die plekke
> of mense wat Leendert ikone maak.
> Deesdae kom die geluid "Richmond"
> by sy ou tuitmondjie uit. Nou, ek
> weet wat by Richmond gebeur het,
> Leendert. Dis wyd hier in ons koerante
> gerapporteer. Ek is jammer dat die
> onluste daar opgeflikker het. Maar
> vir iemand wat baie lank in Natal
> gebly het, is "internecine" gevegte
> tussen verskillende groepe nie 'n
> nuwigheid nie. Ek herlei dit altyd
> tot die feit dat die imperialisme
> van Sjaka en Dingaan nooit werklik
> die "clan" stelsel volkome vernietig
> het nie. En dat dit nou en dan sy
> kop uitsteek onder deksel van die
> etikette wat die moderne politiek
> van daardie streek daaraan gee.
>
Huh? Gloudina - waar is jou blame it on Apartheid dan nou? Moet die
Doedie verskynsel wees wat vir Gloudina hier namaak! Sy sou dit
regsteeks voor die vorige regiem se deur gel^e het :)
> En, Leendert, ek is seker die lede
> van ons familie sal nie tyd neem om
> na Richmond te gaan nie. Omdat drie
> van die ses onderwysers is, het hulle
> net die dae van die Ontario se skole
> se "March break" om SA toe te gaan.
> Hulle hoop egter om by Sun City gholf
> te speel. Hulle sal die hele week
> vergesel wees van 'n jong neef wat
> goed gholf speel, en al 'n "hole in
> one" by Sun City gespeel het.(Jy kry
> geld as jy dit doen, blykbaar.)
Ou storie - land op Jhb internasionaal - vlieg na 'n ander bestemming,
dan na Sun City en woerts kedoerts - uit die land uit. EN dan sal jy on
seker weer kom vertel dit gaan dan so lekker hier in SA?
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #21006 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Fri, 12 February 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 11 Feb 1999 22:44:42 GMT, wrote:
| En hier, ha ha ha he he he, dames en
| here, ontmoet die ware Johan ek@dot.
| Johan wat nog nooit daarop gefokus
| het dat Leendert Grieks ken nie.
|
Nie so baie maklik nie - jy sien maar net klein stukkies van dit waarvoor ek
staan - ek roem darem daarop om baie meer gekompliseerd te wees as dit!
Leendert? Grieks? Mag so wees. Jy blyk baie hoë dunk te hê van Leendert se
kennis, maar vir my beindruk dit werklik nie baie nie. Al sy kennis is volgens
my beskeie mening nie veel werd nie, aangesien hy nie die vermoë het om dit in
normale "gesprekke" te gebruik nie.
As 'n mens ook die heel tyd moet probeer om, met of sonder trawante, ander te
probeer beindruk met jou hogere mate van kennis, dan is dit maar verdag.
|
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #21008 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Fri, 12 February 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
e...@dot.com (Johan P) writes:
> Leendert? Grieks? Mag so wees. Jy blyk baie hoë dunk te hê van Leendert se
> kennis, maar vir my beindruk dit werklik nie baie nie. Al sy kennis is volgens
> my beskeie mening nie veel werd nie, aangesien hy nie die vermoë het om dit in
> normale "gesprekke" te gebruik nie.
Ja, jy is reg. Ek het 'n groot mate van
respek vir Leendert se kennis en die
organisasie van sy kennis. En hy is, om
die waarheid te sê, 'n werklike aanwins
vir hierdie nuusgroep. Maar let wel, ek
verbaas my elke dag vir sy snipperigheid,
sy uitgelate vooroordele, en sy talent
om eenvoudig te weier om moed op te gee,
selfs al weet hy dat hy die redenasie
al lankal verloor het. Soos byvoorbeeld
om aanhoudend oor Antjie Krog te kots,
selfs al is min van die gedigte wat ek
pos (en wat uit SA na my gestuur word)
deur haar geskryf. Sien, Leendert leef
deur sy ikone. Krog is 'n ikoon. Christina
Landman is 'n ikoon. Biko,van alle mense,
is vir Leendert 'n ikoon. Waar was jy toe
hulle vir Biko in Pretoria se tronk
papgeslaan het, Leendert. Was hy toe ook
ikoon? Het jy hom toe ook gekwout?)Het
jy eens geweet dat hulle vir hom daar
in Pretoria papslaan? Wat het jy toe oor
Biko gesê?
Gloudina
|
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #21010 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Fri, 12 February 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In daar die geval, Gloudina,
Waarsku hulle asseblief om _nie_ na Richmond te gaan nie - hulle mag dalk
nie lewend terugkom nie!
Vriendelike groete, Leendert
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum"
>
>> Wat liewers die "figmente" van 'n teleurgestelde middeljarige bakvissie se
>> seksneuroses oor die internet pleister.
>>
>> (Wanneer jy volgende maand in Pietermaritzburg gaan jolifikeer, Gloudina,
>> maak 'n draai in Richmond. Dis daar naby.)
>>
>> Vriendelike groete, Leendert
>
>
> Leendert, vir jou informasie, ek gaan nie
> in Pietermaritzburg "jol" nie. As liefdevolle
> (en geliefde) skoonouers, stuur ons ons kinders
> en hulle gades na die huwelik, en bly hier om
> te sorg vir die twee kleinkinders. Ons het ons
> toekomstige skoondogter al ontmoet, ons skryf
> vir mekaar met epos, en sy verstaan en waardeer
> ons motiewe.
>
> Gloudina
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #21054 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Sat, 13 February 1999 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum"
>
>>
>> Waarsku hulle asseblief om _nie_ na Richmond te gaan nie - hulle mag dalk
>> nie lewend terugkom nie!
>>
>> Vriendelike groete, Leendert
>
>
>>>
>>> Leendert, vir jou informasie, ek gaan nie
>>> in Pietermaritzburg "jol" nie. As liefdevolle
>>> (en geliefde) skoonouers, stuur ons ons kinders
>>> en hulle gades na die huwelik
>
>
>
> Ek weet altyd wat die politieke
> klimaat in SA is deur die plekke
> of mense wat Leendert ikone maak.
> Deesdae kom die geluid "Richmond"
> by sy ou tuitmondjie uit. Nou, ek
> weet wat by Richmond gebeur het,
> Leendert. Dis wyd hier in ons koerante
> gerapporteer. Ek is jammer dat die
> onluste daar opgeflikker het. Maar
> vir iemand wat baie lank in Natal
> gebly het, is "internecine" gevegte
> tussen verskillende groepe nie 'n
> nuwigheid nie. Ek herlei dit altyd
> tot die feit dat die imperialisme
> van Sjaka en Dingaan nooit werklik
> die "clan" stelsel volkome vernietig
> het nie. En dat dit nou en dan sy
> kop uitsteek onder deksel van die
> etikette wat die moderne politiek
> van daardie streek daaraan gee.
Hier kom ou Gloudina se hooghartige onderrok weer uit - reg uit Heart of
Darkness:
The killings, my dear? Don't let that bother you. The natives have been
doing that for ages - at least since that old scoundrel - Chaka, I think.
Quite safe, though, as long as you stay in the car and don't get too close
now that they use guns. Not that they kill any more than they used to with
spears and knob-kerries. Drunk, I suppose.
Bodies are a bit gruesome, I know - dismembered and all that, but one gets
used to that. Of course the smell gets quite terrible after a week or so.
They kill the whole family, you know, so there's no-one to do the digging.
Just arm yourself with a supply of eau de cologne - helps for heat as well.
And don't forget to bring the ten cases of quinine tonic for Zac's gin. His
fevers are
worse this year. For the natives, of course, it's so much easier - the
neigbours kill them before the fevers do.
>
> En, Leendert, ek is seker die lede
> van ons familie sal nie tyd neem om
> na Richmond te gaan nie.
Of course not - not when there's Sun City to play Gholf at!
Jy bly maar 'n vark, nie waar nie?
Vriendelike groete, Leendert
Omdat drie
> van die ses onderwysers is, het hulle
> net die dae van die Ontario se skole
> se "March break" om SA toe te gaan.
> Hulle hoop egter om by Sun City gholf
> te speel. Hulle sal die hele week
> vergesel wees van 'n jong neef wat
> goed gholf speel, en al 'n "hole in
> one" by Sun City gespeel het.(Jy kry
> geld as jy dit doen, blykbaar.)
>
> Gloudina
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #21055 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Sat, 13 February 1999 00:00   |
lvano...
Boodskappe: 10 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article ,
"Shannon" wrote:
>
> Leendert van Oostrum wrote in message ...
>>
>> @igs.net wrote in message ...
>>> "Leendert van Oostrum"
>>>
>>>>
>>>> Waarsku hulle asseblief om _nie_ na Richmond te gaan nie - hulle mag
> dalk
>>>> nie lewend terugkom nie!
>>>>
>>>> Vriendelike groete, Leendert
>>>
>>>
>
> knip-knip
>
> Ek herlei dit altyd
>>> tot die feit dat die imperialisme
>>> van Sjaka en Dingaan nooit werklik
>>> die "clan" stelsel volkome vernietig
>>> het nie. En dat dit nou en dan sy
>>> kop uitsteek onder deksel van die
>>> etikette wat die moderne politiek
>>> van daardie streek daaraan gee.
>
> Leendert, gee Gloudina 'n bietjie krediet wanneer dit haar toekom. Sy het
> wel hier 'n punt beet, dit is deel van hul kultuur. (soos ek vroeer 'n
> opmerking gemaak het i.v.m. kultuur het onder een van die ander Threads).
> Wat van die Voortrekkers? Die hele keboedel kon feitlik nooit ooreenstem
> waarheen om te trek nie en nou kan die politieke partye ook nie ooreenstem
> nie.
>
> Groete
> Shannon
Ek sien uit na Gloudina se antwoord hierop.
Wat eintlik gebeur het, is dit:
1) Gloudina skryf haar seun trou in PMB
2) Ek skryf: "Terwysl jy daar is, gaan maak sommer 'n draai in Richmond.
3) Gloudina skryf nee, sy gaan die kleinkinders oppas, en die kinders na die
brilof stuur.
4) Ek reageer: "In daardie geval, waarsku hulle asseblief om nie na Richmond
te gaan nie - hulle sal dalk nie lewendig terugkom nie.
So dit was eintlik as 'n grappie bedoel, maar ek dink hier ontwikkel iets
interessant, wat ek graag wil dophou (dis nou as Gloudina nie kleinkoppie trek
nie).
Groete, Leendert
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #21058 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Sat, 13 February 1999 00:00   |
lvano...
Boodskappe: 10 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article ,
wrote:
> Soos byvoorbeeld
> om aanhoudend oor Antjie Krog te kots,
> selfs al is min van die gedigte wat ek
> pos (en wat uit SA na my gestuur word)
> deur haar geskryf.
Jy's reg. Dit wat jy van haar pos, is meesal nie gedigte nie.
> Sien, Leendert leef
> deur sy ikone. Krog is 'n ikoon. Christina
> Landman is 'n ikoon. Biko,van alle mense,
> is vir Leendert 'n ikoon.
Heeltemal reg. Jy ken van ikone, Gloudina. Moenie moun as ander ook jou trieks
uithaal nie.
> Waar was jy toe
> hulle vir Biko in Pretoria se tronk
> papgeslaan het, Leendert. Was hy toe ook
> ikoon? Het jy hom toe ook gekwout?)Het
> jy eens geweet dat hulle vir hom daar
> in Pretoria papslaan? Wat het jy toe oor
> Biko gesê?
Nee, Gloudina. Ek het nie geweet dat hulle hom in Pretoria papgeslaan het nie.
Ek het tog duidelik gesê hulle moet dit in PE gaan doen!
Vriendelike groete, Leendert
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
Re: Die smeergevaar van die nuusgroep [boodskap #21094 is 'n antwoord op boodskap #20886] |
Sun, 14 February 1999 00:00  |
Alwyn Van Rooyen
Boodskappe: 49 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Perfek .
Leendert van Oostrum wrote in message ...
> Raka, in die persoon van een of ander siek siel plaas 'n walglike stuk
> kinderpornografie op die nuusgroep.
>
> Ek argumenteer soos volg:
>
> a) Antjie Krog se pornografiese verse, aanhoudend op die nuusgroep
> geplaas deur Gloudina (op aanbeveling van haar besadigde suster wat die
> bundel aan haar verskaf het) het 'n atmosfeer geskep wat siek siel uitgelok
> het om sy begeertes te openbaar. Ek argumenter die meganisme werk soos volg:
>
> b) Antjie en Gloudina toets die konvensies met hul "openhartige gesprek" oor
> disfunksionele seks. Dus:
>
> c) Siek siel Raka kan argumenteer dat die verbod op kinderpornografie ook
> maar 'n eietydse konvensie is, wat getoets behoort te word (en dat die
> nuusgroep klaarblyklik die regte forum daarvoor is).
>
> Ek stel die gevolgtrekking dat Gloudina die atmosfeer geskep het wat Raka
> daartoe verlei het om sy kinderpornografie te plaas.
>
> Gloudina verstaan die argument so, en herken dit vir wat dit is: die bekende
> een oor die domino-effek (in die regspleging noem hulle dit 'n
> kousaliteitsketting). Sy assosieer selfs my argument met soortgelyke
> argumente wat mens kry van konserwatiewe Christene in die VSA.
>
> Shannon verstaan klaarblyklik ook my argument op die hierdie wyse.
>
> Nou kom Ferdi, oënskynlik met sy sogenaamde "verstand" so pas verkwik deur
> die piepiekuur ('n warm glasie van sy eie urine - 'n praktyk wat hy
> aanbeveel vir helder denke!).
>
> Vervaarde Ferdi lees uit my argument dat ek die plasing van kinderprografie
> regverdig uit die feit dat Antjie Krog se pornografie op die nuusgroep
> verskyn, en dat ek dit verdedig!
>
> Teen dwaasheid is daar geen verweer nie, het die Spreukedigter al duisende
> jare gelde geskryf.
>
> Teen kwaadwillige dwaasheid nog minder.
>
> Leendert
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:23:57 UTC 2025
|