Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tot later - P.S. vir omie.
Re: Tot later - P.S. vir omie. [boodskap #21052] Sa, 13 Februarie 1999 00:00
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Omie,

amper het ek in my groot vaarwel van jou vergeet. Maar ek weet nou hoekom
dit so baie reen daar by jou en al jou drade so nat is... Toe ek n jongetjie
was het die miniskirts in die mode gekom. Die dominies het vreeslik baie
daaroor te sê gehad. Seker omdat hulle so baie daarna gekyk het. Toe het
daar n vreeslike droogte op ons land neergedaal. Toe sit die baie slim
dominies een en een bymekaar en hulle se dat die droogte gekom het want die
liewe Jesus is baie kwaad oor die sonde wat die vrouens pleeg deur die
beentjies te wys wat Hy in die eerste plek vir hulle gegee het. (Die dominies
was slim genoeg om nie te sê dat die probleem miskien aan hulle kant begin
het nie.) Dink jy dalk dit reen nou so erg by julle omdat Gloudinsa wulpse
versies op die net gesit het?

Punt in die wind oom, dankie vir die stories.

hc$gae$1...@nnrp1.dejanews.com>,
bi...@mgenerations.net wrote:
>
>
> Dit is die laaste plasing wat ek gaan maak.
> Dalk kom ek weer oor n paar maande terug. Wie weet?
> Ek sal nie die res van julle antworde kan lees nie.
>
> Mag dit met julle almal goed gaan Ek stuur my liefde vir die van julle
> wat dit wil h^e, vandag op Valentyns' dag - en altyd.
>
> Dankie Gloudina vir die vervfisende antwoorde. Hoop daardie troue
> verloop goed.
>
> Vir Leendert gaan ek weer my gediggie plaas. Ek hoop dit irriteer jou.
>
> Vir Leendert, n enleke versie oor enkels.
>
> Die enkels trek die enkels aan.
>
> Die dye trek die dye aan
> het op ons nuusgroep
> slegte faam.
>
> Leendert is suur
> want in plaas van n bier
> se een ou
> hier
> drink
> jou piepiekuur.
>
> Ons stuur verby die dy
> na die onskuldige enkel,
> hier is nog n opskuddende omwenteling.
> Veral as jy in die volmaan
> nie op jou voete staan
> is die enkels trek die enkels aan
> heeltemal onvoldaan.
>
> Billy.
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
>

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Hoe komen ze ermee weg
Volgende onderwerp: Re: Taal en onafhankelijkheid (was Re: ZUIDAFRIKAANSE ZANGAVOND IN VLAANDEREN)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:38:46 MGT 2024