Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die porn-posser
Die porn-posser [boodskap #20971] Do, 11 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
pj...  is tans af-lyn  pj...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dit lyk of dit hy die kan wees:

First Name : Nic
Last Name : Patterton (prev.pearlson)
Company Name : zzSubliminal
ID Number : 6712195267087
Address 1 : 105 Groenkloof Gardens Totius St
Address 2 : Groenkloof
Address 3 : Pta
Area Code : 0181
> Phone number - Home : 012-

> Phone number - Work : (012) 466836

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Die porn-posser [boodskap #21012 is 'n antwoord op boodskap #20971] Vr, 12 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe , het pj...@hotmail.com die
volgende te sê gehad:
> Dit lyk of dit hy die kan wees:

Ek het (onsuksesvol) probeer om dieselfde uit te vind. Daarom sal ek
geinteresserd wees om te weet hoe jy dit reggekry het. Wil jy nie
vir my vertel nie aub? Moenie hier antwoord nie, dan leer die bliksems
dalk om hulle spore beter toe te vee; stuur eerder e-pos. My adres is
genuine.
Dankie
Johan
___
JlR
Bfn.
Re: Die porn-posser [boodskap #21013 is 'n antwoord op boodskap #20971] Vr, 12 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
pj...@hotmail.com wrote in message ...
> Dit lyk of dit hy die kan wees:
>
> First Name : Nic
> Last Name : Patterton



Net uit nuuskierigheid: hoe het jy dit uitgevind - vertel ons asb.

Daniel
Re: Die porn-posser [boodskap #21219 is 'n antwoord op boodskap #20971] Do, 18 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Arthur Hagen" wrote:
>
>> En dalk het die persoon wat die inligting geplaas het ander beweegredes as
>> lafhartigheid gehad om sy/haar identiteit geheim te hou?
>
> Ik denk van wel, want meneer Patterton kan die Pjaap heel wel aanklagen
> wegens smaad.
>

Dit sou "lafhartigheid impliseer" - niks anders nie. Maar dit sou interessant
wees om te sien of "Patterton" ('n Naam wat nie in die Pretoriase telefoonboek
voorkom nie) wel sou wou prosedeer.

Daardie regsremedie bestaan beslis.

>> Sas Kloppers wrote...
>>> pj...@hotmail.com wrote:
>>>
>>>> Dit lyk of dit hy die kan wees:
>
>
>>> Hierdie is die lafhartigste, grofste skending van enigiemand se
> privaatheid
>>> wat ek nog op die Internet teegekom het
>
>
> Ik heb het ook nog niet erger meegemaakt.

Hmmmmm..... Ek reken dat die foto wat geplaas is 'n veel erger skending van
die privaatheid is van die subjekte van die foto.

Vriendelike groete, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Die porn-posser [boodskap #21220 is 'n antwoord op boodskap #20971] Do, 18 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum heeft geschreven...
> Waarom doen jy nie by Acenet navraag oor waarom hulle (na bewering) die
> betrokke rekening gesluit het nie?
>
> Dan kan jy mos bepaal of die plasing van sulke inligting (as dit ooit eg is)
> geregverdig is of nie om potensiële slagoffers van kinderpornografie te
> waarsku.

Nog erger, iemand wordt beschuldigd (let wel, Pjaap zegt "dit lyk of hy dit
KAN wees") en nu moeten we zelf maar even navragen of die beschuldiging
terecht is. Bedenk dan even dat vrijwel niemand dit ooit zal doen en dat er
altijd wel mensen zijn die een beschuldiging als "vaststaand feit zien".
Waar rook is is immers vuur ........

> En dalk het die persoon wat die inligting geplaas het ander beweegredes as
> lafhartigheid gehad om sy/haar identiteit geheim te hou?

Ik denk van wel, want meneer Patterton kan die Pjaap heel wel aanklagen
wegens smaad.

> Sas Kloppers wrote...
>> pj...@hotmail.com wrote:
>>
>>> Dit lyk of dit hy die kan wees:


>> Hierdie is die lafhartigste, grofste skending van enigiemand se privaatheid
>> wat ek nog op die Internet teegekom het


Ik heb het ook nog niet erger meegemaakt.

Groeten,
Arthur
Re: Die porn-posser [boodskap #21221 is 'n antwoord op boodskap #20971] Do, 18 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haai Sas,

Waarom doen jy nie by Acenet navraag oor waarom hulle (na bewering) die
betrokke rekening gesluit het nie?

Dan kan jy mos bepaal of die plasing van sulke inligting (as dit ooit eg is)
geregverdig is of nie om potensiële slagoffers van kinderpornografie te
waarsku.

En dalk het die persoon wat die inligting geplaas het ander beweegredes as
lafhartigheid gehad om sy/haar identiteit geheim te hou?

Groete, Leendert

Sas Kloppers wrote in message ...
> pj...@hotmail.com wrote:
>
>> Dit lyk of dit hy die kan wees:
>>
>> First Name : Nic
>> Last Name : Patterton (prev.pearlson)
>> Company Name : zzSubliminal
>> ID Number : 6712195267087
>> Address 1 : 105 Groenkloof Gardens Totius St
>> Address 2 : Groenkloof
>> Address 3 : Pta
>> Area Code : 0181
>>> Phone number - Home : 012-
>>
>>> Phone number - Work : (012) 466836
>>
>> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
>> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
>
> Hierdie is die lafhartigste, grofste skending van enigiemand se privaatheid wat ek nog op
> die Internet teegekom het. Hoekom pos jy nie jou id, adres ensovoorts ook nie? Wat as jy
> verkeerd is? Wie de hel gee jou die reg om so op te tree, en dan agter 'n skuilnaam weg te
> kruip? Ek is ook 'n Acenet subscriber en as hulle durf sulke persoonlike inligting aan
> iemand gee sal hulle behoorlik les opse, om nie te praat van die persoon wat sulke wilde
> aantygings maak nie.
>
> Sies, jou papbroekige lafaard!
Re: Die porn-posser [boodskap #21222 is 'n antwoord op boodskap #20971] Do, 18 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
pj...@hotmail.com wrote:

> Dit lyk of dit hy die kan wees:
>
> First Name : Nic
> Last Name : Patterton (prev.pearlson)
> Company Name : zzSubliminal
> ID Number : 6712195267087
> Address 1 : 105 Groenkloof Gardens Totius St
> Address 2 : Groenkloof
> Address 3 : Pta
> Area Code : 0181
>> Phone number - Home : 012-
>
>> Phone number - Work : (012) 466836
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own

Hierdie is die lafhartigste, grofste skending van enigiemand se privaatheid wat ek nog op
die Internet teegekom het. Hoekom pos jy nie jou id, adres ensovoorts ook nie? Wat as jy
verkeerd is? Wie de hel gee jou die reg om so op te tree, en dan agter 'n skuilnaam weg te
kruip? Ek is ook 'n Acenet subscriber en as hulle durf sulke persoonlike inligting aan
iemand gee sal hulle behoorlik les opse, om nie te praat van die persoon wat sulke wilde
aantygings maak nie.

Sies, jou papbroekige lafaard!
Re: Die porn-posser [boodskap #21256 is 'n antwoord op boodskap #20971] Vr, 19 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe , het s...@acenet.co.za die
volgende te sê gehad:
>
> Hierdie is die lafhartigste, grofste skending van enigiemand se privaatheid wat ek nog op
> die Internet teegekom het. Hoekom pos jy nie jou id, adres ensovoorts ook nie? Wat as jy
> verkeerd is? Wie de hel gee jou die reg om so op te tree, en dan agter 'n skuilnaam weg te
> kruip? Ek is ook 'n Acenet subscriber en as hulle durf sulke persoonlike inligting aan
> iemand gee sal hulle behoorlik les opse, om nie te praat van die persoon wat sulke wilde
> aantygings maak nie.
>
> Sies, jou papbroekige lafaard!
>

Hello Porn-Posser / GOD / Jesus / Nadi / Trudie en nou ook Sas Kloppers

Interesante reaksie, maar voorspelbaar onder die omstandighede. Wat het
jy gedoen nadat Acenet jou rekening gesluit het? Weer aangesluit onder 'n
ander naam? By dieselfde ISP? Dis nogal dof. Van jou en Acenet.

Bogger off. Jy's nie welkom hier nie. Al noem jy jouself wat.

___
JlR
Bfn.
Re: Die porn-posser [boodskap #21259 is 'n antwoord op boodskap #20971] Vr, 19 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sas Kloppers  is tans af-lyn  Sas Kloppers
Boodskappe: 29
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hello Leendert

Leendert van Oostrum wrote:

> Haai Sas,
>
> Waarom doen jy nie by Acenet navraag oor waarom hulle (na bewering) die
> betrokke rekening gesluit het nie?

Dit gaan vir my meer oor die skending van privaatheid, wat ek nog altyd hoog geag het.

> Dan kan jy mos bepaal of die plasing van sulke inligting (as dit ooit eg is)
> geregverdig is of nie om potensiële slagoffers van kinderpornografie te
> waarsku.
>

Jong, ek is jammer maar ek verstaan hierdie stelling nie so lekker nie.

> En dalk het die persoon wat die inligting geplaas het ander beweegredes as
> lafhartigheid gehad om sy/haar identiteit geheim te hou?
>

Ja, soos om die feit te probeer verbloem dat hy of sy dalk die werklike "porn-posser" is?
Ek het 'n idee dit is nader aan die waarheid. Geen persoon sal so astrant of simpel wees
om iets so afgryslik te pos sonder om die blaam op iemand anders te probeer plaas nie.
Veral noudat mense aksie neem daarteen. (Ek het 'n klag by ons Kinderbeskermingseenheid
gaan le, maar die hoop om so iemand te van is maar skraal. Ek glo dat 'n mens nie sommer
moet tou opgooi voordat die stryd begin is teen sulke lae gemors nie...)

Groete

Sas

PS - Ek het ongelukkig na die foto gekyk. Anders as een of ander persoon (Billy?) wat
hier beweer dat hy nie na die foto gekyk het nie, het ek nie geweet wat op my wag nie.
Ek was skoon naar op my maag, want ek het twee dogters wat vir my alles is.
Re: Die porn-posser [boodskap #21313 is 'n antwoord op boodskap #20971] So, 21 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Feb 1999 09:41:50 +0200, Sas Kloppers wrote:

Net vir die rekord, het jy die kinder porn gesien wat gepos was?
En dat dit onder n skuilnaam gepos was?

die Internet teegekom het. Hoekom pos jy nie jou id, adres ensovoorts ook nie? Wat as jy[/color]
> verkeerd is? Wie de hel gee jou die reg om so op te tree, en dan agter 'n skuilnaam weg te
> kruip? Ek is ook 'n Acenet subscriber en as hulle durf sulke persoonlike inligting aan
> iemand gee sal hulle behoorlik les opse, om nie te praat van die persoon wat sulke wilde
> aantygings maak nie.
>
> Sies, jou papbroekige lafaard!>>
Re: Die porn-posser [boodskap #21314 is 'n antwoord op boodskap #20971] So, 21 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Feb 1999 18:25:50 +0100, "Arthur Hagen" wrote:

wegens smaad.>>[/color]

En ek denk van wel dat as mnr. Patterton die kinder porn gepos het,
behoort sy rekenaar geraid te word. En behoort sy gewoontes dalk
opgecheck word.
Vorige onderwerp: Vodacom Rapport Fietstoer se webtuiste
Volgende onderwerp: Re: Wie weet wat wanneer? (nuwelinge en ou hande)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 10:09:10 MGT 2024