Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Artikels
Nuwe Artikels [boodskap #18220] So, 11 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Lees gerus die volgende artikels op die Webblad van Vryheid200 te

http://home.intekom.com/rsa/

Krugerdag Vieringe

The Nelson Mandela Memorial Committee

Boere Groete

Frikkie
Re: Nuwe Artikels [boodskap #20972 is 'n antwoord op boodskap #18220] Do, 11 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Frikkie Potgieter wrote in message ...
> "Lees nuwe agtergrond feite wat nog nooit geopenbaar was nie oor die
> KP/AEB in die artikel DIE TERMINALE SIEK KP



Hoekom?
Re: Nuwe Artikels [boodskap #21360 is 'n antwoord op boodskap #18220] Wo, 24 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:
> Lees gerus die volgende nuwe artikels op die webblad van

Vryheid2000

Ou Frikkie. Hoe gaan die met die
"vryheidsplanne"? Die jaar 2000
is nou net tien maande weg. Julle
sal moet opskud! Vryheid van wat?
Lyk my die grootste ding waarteen
julle is, is die dade van sommige
ander regse Afrikaners.

> THE LESSON OF AFRICA
> by Dr. William Pierce
>
> THE LEGACY OF ANC VIOLENCE
> By Fred Rundle

Ek vind hierdie assosiasie met die drek
van die English Right baie gevaarlik.
Weet Frikkie wat hy doen as hy heul met
hierdie mense? Hy heul met mense wat
'n industrie daarvan maak om die sogenaamde
"wit mense" in die wereld op te rui. Sulke
mense doen dit omdat hulle weet dat daar
dommerds is wat vir daardie soort gepraat
sal val. Kanada is 'n groot setel van
hierdie soort haat-industrie (veral in
Alberta.) Selfs die ou oom wat erens in
die VSA sit en die inspirasie was van die
twee ouens wat die regeringsgebou in
die VSA opgeblaas het 'n jaar of twee
gelede, kom oorspronklik van Kanada.
Oppas vir Kanadese. Hulle het nie net die
beste sangers en komediante in die wereld
nie. Hulle het ook die beste rasse-opruiers.

Piggy in die moerbeiboom.
Re: Nuwe Artikels [boodskap #21369 is 'n antwoord op boodskap #18220] Do, 25 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:

> Oppas vir Kanadese. Hulle het nie net die
> beste sangers en komediante in die wereld
> nie. Hulle het ook die beste rasse-opruiers.
>
> Piggy in die moerbeiboom.
>

Hoekom verbaas dit my nie?

So suur en humorloos soos daardie spul is, _moet_ kommediante eenvoudig goed
word.

En so liggelowig soos hulle is, sal opruiers van enige aard floreer.

Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Nuwe Artikels [boodskap #21370 is 'n antwoord op boodskap #18220] Do, 25 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:

> Oppas vir Kanadese. Hulle het nie net die
> beste sangers en komediante in die wereld
> nie. Hulle het ook die beste rasse-opruiers.
>
> Piggy in die moerbeiboom.
>

Hoekom verbaas dit my nie?

Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Nuwe Artikels [boodskap #21371 is 'n antwoord op boodskap #18220] Do, 25 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
oos...@geocities.com writes:


>> Oppas vir Kanadese. Hulle het nie net die
>> beste sangers en komediante in die wereld
>> nie. Hulle het ook die beste rasse-opruiers.
>>
>> Piggy in die moerbeiboom.
>>
>
> Hoekom verbaas dit my nie?
>
> So suur en humorloos soos daardie spul is, _moet_ kommediante eenvoudig goed
> word.
>
> En so liggelowig soos hulle is, sal opruiers van
enige aard floreer.


En wat, o bewonderaar van die suur en humorlose
ou trop a.............e, is bewys van die suur
en humorlose en liggelowige karakter van Kanadese?

Piggy in die bootjie na Kammaland
Re: Nuwe Artikels [boodskap #21372 is 'n antwoord op boodskap #18220] Do, 25 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:
> oos...@geocities.com writes:
>
>>> Oppas vir Kanadese. Hulle het nie net die
>>> beste sangers en komediante in die wereld
>>> nie. Hulle het ook die beste rasse-opruiers.
>>>
>>> Piggy in die moerbeiboom.
>>>
>>
>> Hoekom verbaas dit my nie?
>>
>> So suur en humorloos soos daardie spul is, _moet_
> kommediante eenvoudig goed
>> word.
>>
>> En so liggelowig soos hulle is, sal opruiers van
> enige aard floreer.
>
> En wat, o bewonderaar van die suur en humorlose
> ou trop a.............e, is bewys van die suur
> en humorlose en liggelowige karakter van Kanadese?
>
> Piggy in die bootjie na Kammaland

Doen 'n search op dejanews vir plasings deur @igs.net :-)

Allervriendelikste groete, Leendert

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Nuwe Artikels [boodskap #21940 is 'n antwoord op boodskap #18220] Sa, 20 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> Die volgende twee nuwe artikels is op die webblad van Vryheid2000 te
> http://members.xoom.com/vryheid2000
>
>
> A LETTER TO THE PRESS
> From Fred Rundle
>
> DIE ERFENIS VAN ANC GEWELD
> Deur Fred Rundle
>
> Boere Groete
> Frikkie

Frikkie, ek is so moeg van ou Fred
Rundle. Hoekom sit jy nie artikels
op van regte boere-afrikaners nie.
Ek lees nie regse Anglo-Saksiese
snert nie.

Boere-groete,
Die tante met die kappie, op wag
vir die bestaan van die Afrikaner
in die derde Afrikaner boerestaat
waar net Boere hul woord kan doen,
nie regse Anglo-Saksiese pigs nie.
Re: Nuwe Artikels [boodskap #21962 is 'n antwoord op boodskap #18220] So, 21 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:
>
> Boere-groete,
> Die tante met die kappie, op wag
> vir die bestaan van die Afrikaner
> in die derde Afrikaner boerestaat
> waar net Boere hul woord kan doen,
> nie regse Anglo-Saksiese pigs nie.
>
>

Etnies ekslusief, hmmm......?

Oppas. Bees hou nie van ekslusiwiteit nie, en Gloudina ook nie (herinner tog
vir Gloudina as jy haar raakloop iewers in jou verwarde brein, hoor!)

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Nuwe Artikels [boodskap #24920 is 'n antwoord op boodskap #18220] Di, 27 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ag ou tante met 'n vuil broek, jy is die hanskakie, hensopper, joiner. Wie
bly oorsee. Ek wonder nog die heeltyd waarom jy nie een van jou nuut gevonde
land se nuusgroepe bevuil nie.
Jy is nie die icon van die ng nie; en nie "ikoon" nie. My donner weet jy hoe
klink dit as jy sulke terme direk vertaal.

Krokkie

@igs.net wrote in message ...
> "Frikkie Potgieter" writes:
>
> op die webblad van Vryheid2000 te:
>
>>
>> SO GAAN ONS WAPENS WEGGENEEM WORD
>> deur Fred Rundle
>>
>> THE GUN CONTROL DEBACLE
>> By Fred Rundle
>>
>> OUR CHANCES IN COURT VERY GOOD
>> By Gaye Derby Lewis (wife of South
> Africa's most famous political prisoner)
>
>
> Kyk wie veg vir Vryheid2000.
> Engelse en Australiers.Ek
> herhaal weer, Frikkie en sy
> trawante is hanskakies en
> hensoppers.
>
> Die tante van die Derde
> Boerestaat met trane in haar
> oge.
>
Re: Nuwe Artikels [boodskap #24921 is 'n antwoord op boodskap #18220] Di, 27 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Krokkie" kro...@krok.co.za

> Ag ou tante met 'n vuil broek, jy is die hanskakie, hensopper, joiner. Wie
> bly oorsee.
> Jy is nie die icon van die ng nie; en nie "ikoon" nie.
> My donner weet jy hoe
> klink dit as jy sulke terme direk vertaal.

Jy bewys alte duidelik, quisling, dat mens nie oorsee hoef te bly om jou land
in die steek te laat nie. Voorts is dit ikon, en nie icon nie. Weet jy hoe dit
klink as jy beterweterig op ander se spelling kommentaar lewer en dan self
verkeerd is.
Re: Nuwe Artikels [boodskap #24922 is 'n antwoord op boodskap #18220] Di, 27 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobias Dierks  is tans af-lyn  Tobias Dierks
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Sorry, for writing this message in English. I am German and not capable of
Afrikaans.

Normally, I am not in defense of murderers, especially not of those commited
by apartheid defenders. But, in the case of Derby-Lewis it is different. In
the last article mentioned in the post of Frikkie DErby-Lewis' wife claims
amnesty for her husband. And, indeed, I think he should get it. Not, because
he deserves it from a moral perception after that he has done. But, he
deserves it because he (his lawyers) actually proved that he acted with a
political intend. Whether it was actually the conservative Party or not who
gave the order is of minor importance. He killed Hani brutally because of
political reasons. He perceived him as a communist who was a threat to white
South africans. The argument that Hani was killed during a time when the end
of aprtheid and the beginning of democracy was already agreed on and that
this murder was of no use is not valid. Because the act falls into the
period which the TRC set for potential amnesty declarations. The only reason
for
not granting amnesty according to the TRc statute could be the argument that
the "relationship between the act .... to the objective pursued" is
unproportional because the end of apartheid was unstoppable and the act was
meant to inflict a civil war. - But, this argument needs prove and as far as
I know the transcripts of the hearing and the verdict this is not the way it
was argued.
I understand that lot's of former freedom fighters are emotionally attached
to the designated successor of Mandela, Chris Hani. I am aware that he was
an ideal for them personifying liberation, equity and pride. And, argued
from a moral basis, I agree totally. But, once the TRC comes in existence as
the major institution for reconciliation with certain guidelines, these
legal and moral guidelines have to be followed. And this means amnesty
decisions have to be made on the basis whether the act was politically
motivated, independently from which direction this motivation comes.
Otherwise the TRC becomes implausible.

Frikkie Potgieter schrieb in Nachricht ...
> Die volgende nuwe artikels is beskikbaar op die webblad van Vryheid2000 te:
> http://members.tripod.com/Vryheid2000/
>
> OLIFANTE WORD BELANGRIKER AS MENSE
> deur Johann Niemoller
>
> BRITANJE EN EUROPA OP PAD NA SWART VERSWELGING
> Deur ons korrespondent in Londen
>
> SO GAAN ONS WAPENS WEGGENEEM WORD
> deur Fred Rundle
>
> THE GUN CONTROL DEBACLE
> By Fred Rundle
>
> OUR CHANCES IN COURT VERY GOOD
> By Gaye Derby Lewis (wife of South Africa's most famous political prisoner)
>
Re: Nuwe Artikels [boodskap #24923 is 'n antwoord op boodskap #18220] Di, 27 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" writes:

op die webblad van Vryheid2000 te:

>
> SO GAAN ONS WAPENS WEGGENEEM WORD
> deur Fred Rundle
>
> THE GUN CONTROL DEBACLE
> By Fred Rundle
>
> OUR CHANCES IN COURT VERY GOOD
> By Gaye Derby Lewis (wife of South
Africa's most famous political prisoner)

Kyk wie veg vir Vryheid2000.
Engelse en Australiers.Ek
herhaal weer, Frikkie en sy
trawante is hanskakies en
hensoppers.

Die tante van die Derde
Boerestaat met trane in haar
oge.
Re: Nuwe Artikels [boodskap #24925 is 'n antwoord op boodskap #18220] Di, 27 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Pw Botha" pwb...@stocks.co.za

> Of ander is Microsoft en alle Afrikaanse tydskrifte ook verkeerd.

Pwbotha/krokkie - ek neem veel eerder die HAT (Verklarende handwoordeboek van
die Afrikaanse Taal) as bron, en nie Microsoft nie. Daarin is dit ikon - kyk
gerus.
Re: Nuwe Artikels [boodskap #24926 is 'n antwoord op boodskap #18220] Di, 27 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Interessant.... volgende jaar is dit die jaar 2000; hou dit effentjies
verband met die ambiseuse "Vryheid 2000"?

Dan sien ek ook die volgende sinnetjie raak op die webblad: "Volgens die
Oxford Woordeboek, is die woord "inheems" 'n byvoeglike naamwoord wat
beteken "inboorling, behorende op natuurlike wyse tot die lands-bodem",
(uit die Latynse indigena). "

Nou toe nou. Ek gee toe ek is reeds byna drie jaar uit my geliefde vaderland
weg. En ek kan nie onthou dat ek toenteryd 'n "Oxford Woordeboek" iewers op
'n rak te siene gekry het nie. Vertel my bietjie meer van hierdie
publikasie, asseblief.

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:7nk4h5$nkm$2@news3.saix.net...
> Die volgende nuwe artikels is beskikbaar op die webblad van Vryheid2000 te:
> http://members.tripod.com/Vryheid2000/
>
> OLIFANTE WORD BELANGRIKER AS MENSE
> deur Johann Niemoller
>
> BRITANJE EN EUROPA OP PAD NA SWART VERSWELGING
> Deur ons korrespondent in Londen
>
> SO GAAN ONS WAPENS WEGGENEEM WORD
> deur Fred Rundle
>
> THE GUN CONTROL DEBACLE
> By Fred Rundle
>
> OUR CHANCES IN COURT VERY GOOD
> By Gaye Derby Lewis (wife of South Africa's most famous political prisoner)
>
Re: Nuwe Artikels [boodskap #24927 is 'n antwoord op boodskap #18220] Di, 27 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pw Botha  is tans af-lyn  Pw Botha
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
ProPacem wrote in message ...
>> "Krokkie" kro...@krok.co.za
>
>> Ag ou tante met 'n vuil broek, jy is die hanskakie, hensopper, joiner. Wie
>> bly oorsee.
>> Jy is nie die icon van die ng nie; en nie "ikoon" nie.
>> My donner weet jy hoe
>> klink dit as jy sulke terme direk vertaal.
>
> Jy bewys alte duidelik, quisling, dat mens nie oorsee hoef te bly om jou land
> in die steek te laat nie.

Voorts is dit ikon, en nie icon nie. Weet jy hoe dit
> klink as jy beterweterig op ander se spelling kommentaar lewer en dan self
> verkeerd is.

Jammer ou pel , maar in Engels is dit "icon" en in Afrikaans is dit ikoon.
Of ander is Microsoft en alle Afrikaanse tydskrifte ook verkeerd.

Krokkie
>
Re: Nuwe Artikels [boodskap #24959 is 'n antwoord op boodskap #18220] Wo, 28 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Tobias Dierks wrote in message ...

> I understand that lot's of former freedom fighters are emotionally attached
> to the designated successor of Mandela, Chris Hani. I am aware that he was
> an ideal for them personifying liberation, equity and pride. And, argued
> from a moral basis, I agree totally. But, once the TRC comes in existence as
> the major institution for reconciliation with certain guidelines, these
> legal and moral guidelines have to be followed.

Only if one assumes that all the parties to its creation did indeed intend
that reconciliation should be an aim of the institution.

It has now become evident that this was not the case. Last week, the
chairman of the human rights commission, Barney Pityana, concluded that no
reconciliation has resulted or is likely to, from the activities of this odd
phenomenon.

He has recommended that its activities be discontinued as soon as possible.

> And this means amnesty
> decisions have to be made on the basis whether the act was politically
> motivated, independently from which direction this motivation comes.
> Otherwise the TRC becomes implausible.

It has. Some time ago.

Leendert
Re: Nuwe Artikels [boodskap #31508 is 'n antwoord op boodskap #18220] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Canis Lupus  is tans af-lyn  Canis Lupus
Boodskappe: 24
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Neuk weg en gaan stig jull eie nuusgroep, julle sal in elk geval 'n duisend
jaar niks uitgerig kry nie.

Dit is ongelukkig waar vir meeste nuusgroepe en die mense wat daar
rondhang.....

Francois

Frikkie wrote in message ...
> Die volgende nuwe artikels is op die Vryheid2000 webblad beskikbaar te
> http://members.tripod.com/Vryheid2000/
>
>
> Wat is die belangrikste: Taal of Ras?
>
> Die Geel Gevaar
> Deur Fred Rundle
>
> TAXI GEWELD
>
> Groete
> Frikkie
Re: Nuwe Artikels [boodskap #31510 is 'n antwoord op boodskap #18220] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Vir 'n eerste prys van 'n halwe blikkie coke, wat is cdie verskil
tussen Frikkie, Fred Rundle en Squirrel?

On Fri, 09 Jun 2000 09:41:42 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie) wrote:

> Die volgende nuwe artikels is op die Vryheid2000 webblad beskikbaar te
> http://members.tripod.com/Vryheid2000/
>
>
> Wat is die belangrikste: Taal of Ras?
>
> Die Geel Gevaar
> Deur Fred Rundle
>
> TAXI GEWELD
>
> Groete
> Frikkie
Re: Nuwe Artikels [boodskap #31511 is 'n antwoord op boodskap #18220] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Francois wrote:

> Neuk weg en gaan stig jull eie nuusgroep, julle sal in elk geval 'n duisend
> jaar niks uitgerig kry nie.
>
>
>
> Frikkie wrote in message
>> Die volgende nuwe artikels is op die Vryheid2000 webblad beskikbaar

Wel, Francois, jy het ook van hierdie nuusgroep gebruikgemaak vir jou eie
doeleindes. Moenie nou vir Frikkie
probeer afjaag nie. Frikkie en ou Fred Rundle is ongelukkig
deel van die SA kultuur, en het reg om op 'n SA nuusgroep
te adverteer.

Gloudina
Re: Nuwe Artikels [boodskap #31512 is 'n antwoord op boodskap #18220] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Duh!!!

@home.com wrote in message ...
> Francois wrote:
>
>> Neuk weg en gaan stig jull eie nuusgroep, julle sal in elk geval 'n duisend
>> jaar niks uitgerig kry nie.
>>
>>
>>
>> Frikkie wrote in message
>>> Die volgende nuwe artikels is op die Vryheid2000 webblad beskikbaar
>
> Wel, Francois, jy het ook van hierdie nuusgroep gebruikgemaak vir jou eie
> doeleindes. Moenie nou vir Frikkie
> probeer afjaag nie. Frikkie en ou Fred Rundle is ongelukkig
> deel van die SA kultuur, en het reg om op 'n SA nuusgroep
> te adverteer.
>
> Gloudina
>
Re: Nuwe Artikels [boodskap #31513 is 'n antwoord op boodskap #18220] Vr, 09 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo ou Ferdi,leef jy nog ek dog jy is gekaap of iets anders daar in
gangsters paradise.

Boerjie

Ferdi Greyling wrote:

> Vir 'n eerste prys van 'n halwe blikkie coke, wat is cdie verskil
> tussen Frikkie, Fred Rundle en Squirrel?
>
> On Fri, 09 Jun 2000 09:41:42 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie)
> wrote:
>
>> Die volgende nuwe artikels is op die Vryheid2000 webblad beskikbaar te
>> http://members.tripod.com/Vryheid2000/
>>
>>
>> Wat is die belangrikste: Taal of Ras?
>>
>> Die Geel Gevaar
>> Deur Fred Rundle
>>
>> TAXI GEWELD
>>
>> Groete
>> Frikkie
Re: Nuwe Artikels [boodskap #31540 is 'n antwoord op boodskap #18220] Sa, 10 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi Greyling wrote:

> Vir 'n eerste prys van 'n halwe blikkie coke, wat is cdie verskil
> tussen Frikkie, Fred Rundle en Squirrel?
>
> On Fri, 09 Jun 2000 09:41:42 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie)
> wrote:
>
>> Die volgende nuwe artikels is op die Vryheid2000 webblad beskikbaar te
>> http://members.tripod.com/Vryheid2000/
>>
>>
>> Wat is die belangrikste: Taal of Ras?
>

Ek gaan toe na Vryheid2000 se webblad.Ek vind toe uit Fred Rundle is die
uitvoerende
direkteur of soiets van die hele opset. Al die
artikels is deur Fred Rundle. Wie is Fred
Rundle? Het hy Afrikanerbloed in sy are.

Ek lees toe die artikel "Wat is die belangrikste.
Taal of Ras?" Ou Fred Rundle trek op teen al
die duiwelse planne van die pionne van die
Nuwe Wereld Orde. Hy gaan erger aan oor
hierdie pionne van die Nuwe Wereld Orde as
wat hulle ooit tekere gegaan het oor die "Rooies"
of die "Kommuniste" of die huidige ANC. En wie
is nou hierdie haatlike slange in die Paradys -
die ou Broederbond wat nou die Afrikanerbond
genoem word. En ou Fred verklaar "Taal is
belangrik, maar ras is die bepalende faktor. " Nou
wie kan nou vir ou Fred dit kwalik neem? HY is
nie Afrikaner nie. Hy wil net sy evangelie van
rassehaat verkondig, en heelwaarskynlik ook nie
sien dat die fondse wat hy uit Noord-Amerika
kry vir hierdie doeleindes opdroog nie. Maar ek
vind dit tog naar dat Frikkie Potgieter, van die
PE se Potgieters, in hierdie web gevang is. Ek neem
aan vir Frikkie is sy Afrikaanse erfenis kosbaar. OU
Fred Rundle couldn't care less.

Gloudina
Re: Nuwe Artikels [boodskap #31585 is 'n antwoord op boodskap #18220] Di, 13 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Francois,
Niemand het in elk geval jou kommentaar gevra nie. Waarom lees jy dan
my plasing.
Sit my op jou KILL FILE """STUPID"""

Frikkie

On Fri, 9 Jun 2000 12:56:12 +0200, "Francois" wrote:

> Neuk weg en gaan stig jull eie nuusgroep, julle sal in elk geval 'n duisend
> jaar niks uitgerig kry nie.
>
> Dit is ongelukkig waar vir meeste nuusgroepe en die mense wat daar
> rondhang.....
>
> Francois
>
>
> Frikkie wrote in message ...
>> Die volgende nuwe artikels is op die Vryheid2000 webblad beskikbaar te
>> http://members.tripod.com/Vryheid2000/
>>
>>
>> Wat is die belangrikste: Taal of Ras?
>>
>> Die Geel Gevaar
>> Deur Fred Rundle
>>
>> TAXI GEWELD
>>
>> Groete
>> Frikkie
>
Vorige onderwerp: Programma
Volgende onderwerp: A look in the mirror . . . .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 17:25:30 MGT 2024