Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Popular Pipebomb Magazine
Popular Pipebomb Magazine [boodskap #20749] So, 07 Februarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Jan Bom  is tans af-lyn  Jan Bom
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Bom hierso.

Hou op ander vervelige snert lees en let op.

Ek het 20 ingevoerde kopieë van "Popular Pipebomb Magazine", R32 elk.

As jy nie belangstel nie, moenie die boonste lees nie.

Gereformeerde Groete
Jan Bom
jan.bom@bomnet.kom
Re: Popular Pipebomb Magazine [boodskap #20780 is 'n antwoord op boodskap #20749] Ma, 08 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
jan, jy kan ook boeke by my bestel, maar maak eers die koevert toe en
pos hom aan my
VOORDAT jy die geld daarin plaas...

Rasistiese Groete
Frikkie

On 7 Feb 99 14:30:07 GMT, "Jan Bom" wrote:

> Bom hierso.
>
> Hou op ander vervelige snert lees en let op.
>
> Ek het 20 ingevoerde kopieë van "Popular Pipebomb Magazine", R32 elk.
>
> As jy nie belangstel nie, moenie die boonste lees nie.
>
> Gereformeerde Groete
> Jan Bom
> jan.bom@bomnet.kom
Re: Popular Pipebomb Magazine [boodskap #20827 is 'n antwoord op boodskap #20749] Di, 09 Februarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za wrote:
>
> Rasistiese Groete
> Frikkie

Frikkie, in jou vorige plasings het jy so gespook oor die Engelse.
Hoekom is jou e-pos dan deels Engels my "boy"? Sien jy jouself
as 'n apartheids tuinbediende of het jy te veel daardie prentjies
op die net getoer waaroor jy so gegil het en toe dog jy dit klink sexy?

Billy.
Vorige onderwerp: Uit "Die dye trek die dye aan."
Volgende onderwerp: Sunsat dalk vandag lanseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:44:38 MGT 2024