Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Langenhoven
Langenhoven [boodskap #20331] Di, 26 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
Nadi Howe  is tans af-lyn  Nadi Howe
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Geagte leser,

Laat ek myself voorstel. My naam is Nadi. Ek is 'n prokureur. Nou nie 'n
flambojante Magnum-tipe skopper, skieter en donderder nie. Maar vir wat
het jy 'n flambojante prokureur nodig? Al wat jy soek is iemand om jou saak
te wen, reg?

Al ons rekenaars is deur Telkom weggevat, so nou sit ek maar en konsulteer
van die internet kaffee af in Johannesburg, en ek dink by myself, "Ek is
daai man. 'n Nie-flambojante man vir 'n nie-flambojante nuusgroep. Maar hoe
stel ek myself voor?"

Skielik herhinder ek myself aan wat Langenhoven gesê het: "Laat die ou kers
smelt. Wat was was, word weer was." Of was dit Preller? Maar Preller was
dan Engels?! (Of was hy/sy?) Weet enigeiemand iets van Alexis Preller af,
want ek dink hy(?)'t dit gesê.

Liewe, liewe leser. Ek pleit op my knieë. Gee my nog net hierdie een kans
om 'n saak te wen, en ek sal God uit hierdie konferensie verdryf. Daar is
'n manier hoe ons dit kan doen.

Soos van ouds, toe Magriet nog kon dans.

Skakel my by 082-575-3801.

Vriendelike groete,
N Howe
Re: Langenhoven [boodskap #20374 is 'n antwoord op boodskap #20331] Wo, 27 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nadi Howe wrote:
>
>>> Skielik herhinder ek myself aan wat Langenhoven gesê het: "Laat die ou
>>> kers smelt. Wat was was, word weer was." Of was dit Preller? Maar
>>> Preller was dan Engels?! (Of was hy/sy?) Weet enigeiemand iets van
>>> Alexis Preller af, want ek dink hy(?)'t dit gesê.
>
>> Vireers sal jy moet besluit
>> of jou van Gustav Preller of
>> van Alexis Preller praat. Was
>> Alexis Preller nie 'n skilder
>> nie?
>
> Jy dink aan Walter Battiss (Battis?) wat Fook Eiland seëls gemaak het en in
> die buiteland op sy Fook Island Passport gereis het. Langenhoven was nie 'n
> voltydse skilder nie, maar bleikbaar hang daar 'n skildery van hom in
> Krugerhuis.
> Ek weet nie of dit 'n skildery van hom (portret), of van hom (geskenk), of
> deur hom (geverf) is nie.
>
> Wat het Preller bedoel toe sy gesê het "Laat die ou kers smelt"? Is dit
> metafories, of bedoel hy net mens moenie kerse mors nie?
>
> Nadi

Nee! Dit was nie Walter Batis wat die Fook Island idee gehad het nie dit
was Barry Moerdyk(nie familie van Gerrit Moerdyk die skilder nie). Ja
dieselfde ou wat ook die idee van die ekstra en tot nou toe onbevestigde
planeet in die sonnestelsel gehad het, die een wat skynbaar veroorsaak
dat daar 'n 'wobble' in die wentelbaan van Pluto is. Dan is hy (dis nou
Barry) ook daarvoor bekend dat hy homself as deel van die Britse Konings
huis beskou het. Blykbaar familie gehad wat van Duitse adelike afkoms
was. Werklik interesante man. Herinner my aan jou Nadi, hy het ook erg
aan skisofrenie gely, hoogs intelligent maar so mal soos 'n haas.

Lou
Re: Langenhoven [boodskap #20375 is 'n antwoord op boodskap #20331] Wo, 27 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe , het
D...@icafe.co.za die volgende te sê gehad:
> Geagte leser,
> [sny]

Hello Nadi
Interessante ooreenkomste tussen jou briefie en die wat ene 'God',
'Jesus' en 'Doedie' in die onlangse verlede gestuur het. Al vier julle
netwerkkaarte het dieselfde reeksnommer. En 'icafe.co.za' bestaan nie.
Dagvaar my, jy is mos 'n prokureur.

--
___
JlR
Bfn.
Re: Langenhoven [boodskap #20376 is 'n antwoord op boodskap #20331] Wo, 27 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nadi Howe  is tans af-lyn  Nadi Howe
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
>> Skielik herhinder ek myself aan wat Langenhoven gesê het: "Laat die ou
>> kers smelt. Wat was was, word weer was." Of was dit Preller? Maar
>> Preller was dan Engels?! (Of was hy/sy?) Weet enigeiemand iets van
>> Alexis Preller af, want ek dink hy(?)'t dit gesê.

> Vireers sal jy moet besluit
> of jou van Gustav Preller of
> van Alexis Preller praat. Was
> Alexis Preller nie 'n skilder
> nie?

Jy dink aan Walter Battiss (Battis?) wat Fook Eiland seëls gemaak het en in
die buiteland op sy Fook Island Passport gereis het. Langenhoven was nie 'n
voltydse skilder nie, maar bleikbaar hang daar 'n skildery van hom in
Krugerhuis.
Ek weet nie of dit 'n skildery van hom (portret), of van hom (geskenk), of
deur hom (geverf) is nie.

Wat het Preller bedoel toe sy gesê het "Laat die ou kers smelt"? Is dit
metafories, of bedoel hy net mens moenie kerse mors nie?

Nadi
Re: Langenhoven [boodskap #20377 is 'n antwoord op boodskap #20331] Wo, 27 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Jan 99 16:47:46 GMT, "Nadi Howe" said the
following:

|Geagte leser,
|
|Laat ek myself voorstel.

Asseblief nie - jy is dieselfde trit wat al die ander walglikhede hier
geplaas het. Gaan weg! Ver weg!
Re: Langenhoven [boodskap #20379 is 'n antwoord op boodskap #20331] Wo, 27 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

>>> Vireers sal jy moet besluit
>>> of jou van Gustav Preller of
>>> van Alexis Preller praat. Was
>>> Alexis Preller nie 'n skilder
>>> nie?
>>
>> Jy dink aan Walter Battiss (Battis?)

Nee, ou Lou. Daar was 'n Alexis Preller
en ek is amper seker dat hy 'n skilder
was. Ek sal rondvra en terug rapporteer.

Gustav Preller was 'n bekende skrywer
en geleerde in die eerste gedeelte van
die eeu.

Gloudina
Re: Langenhoven [boodskap #20380 is 'n antwoord op boodskap #20331] Wo, 27 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Jan 99 16:47:46 GMT, "Nadi Howe" wrote:

>

Telkom huh?
Hoe defok het dit gebeur, swaer?
Re: Langenhoven [boodskap #20407 is 'n antwoord op boodskap #20331] Do, 28 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>>>> Vireers sal jy moet besluit
>>>> of jou van Gustav Preller of
>>>> van Alexis Preller praat. Was
>>>> Alexis Preller nie 'n skilder
>>>> nie?
>>>
>>> Jy dink aan Walter Battiss (Battis?)
>
> Nee, ou Lou. Daar was 'n Alexis Preller
> en ek is amper seker dat hy 'n skilder
> was. Ek sal rondvra en terug rapporteer.
>
> Gustav Preller was 'n bekende skrywer
> en geleerde in die eerste gedeelte van
> die eeu.
>
> Gloudina

Nee Gloudina - ek het niks gesê van Walter Batis nie. Jy haal nou
mofkop Nandi se stories hier aan en dig dit aan my toe.
Vorige onderwerp: CHRISTIAN LITERATURE IN AFRIKAANS
Volgende onderwerp: Thinus Prinsloo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 17:37:22 MGT 2024