Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Selektiewe Moraliteit: (Was: Ou kernwapens te koop)
Selektiewe Moraliteit: (Was: Ou kernwapens te koop) [boodskap #20339] Di, 26 Januarie 1999 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jan 1999 19:03:16 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) said the following:

|On Mon, 25 Jan 1999 14:58:54 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:
|
|
||
|>|Daar's nou iets om oor te smile....
|>|
|>Wat is fout met moraliteit, Ferdi??>>
|
|Niks. Dis presies die punt.
|
Nou ja, dan is daar seker niks verkeerd om 'n mens op moraliteit te
beroep nie, né

Maar ek sien jou plobleem : Meeste mense, ekself en jy ook, beoefen
op die beste van tye maar 'n selektiewe moraliteit. Wanneer jy dit
beoefen, sien jy dit nie maklik raak nie, maar as jy aan die
ontvangkant is, of dit van buite aanskou, staan dit uit soos 'n seer
duim.

Nou wil ek graag die klip in die bos gooi: Is daar werklik iemand op
aarde wat NIE selektief moraliteit toepas nie? Is dit nie maar die
aard van die dier nie? 'n Mens beoordeel tog elke skrywe en elek
situasie op sy eie meriete, en al sou jy twee absolute identiese
situasies teekom, sal jy die tweede beoordeel volgens jou ervaring van
die eerste en dus sal jy hulle weer nie identies beoordeel nie.

Hoe nou?

Johan
Vorige onderwerp: ge"fyn"s deur KAREN BOTHA
Volgende onderwerp: Afrikaans versus Afrikaners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 09:51:27 MGT 2024