Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ge"fyn"s deur KAREN BOTHA
ge"fyn"s deur KAREN BOTHA [boodskap #20333] Di, 26 Januarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
(vir gert)

ge"fyn"s
Karen Botha

wat van praat
my
so deurmekaar kan maak
is die waarheid
wat in stiltes tussenin
wegraak

en hoe hierdie swye
my aanraak
bepaal
of dit seks of liefde is
wat ek
vanaand sal maak
Vorige onderwerp: Re: Langenhoven
Volgende onderwerp: Selektiewe Moraliteit: (Was: Ou kernwapens te koop)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 06 01:18:23 MGT 2024