Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Langenhoven
Re: Langenhoven [boodskap #20327] Di, 26 Januarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nadi Howe" writes: > Geagte leser,

>
> Skielik herhinder ek myself aan wat Langenhoven gesê het: "Laat die ou kers
> smelt. Wat was was, word weer was." Of was dit Preller? Maar Preller was
> dan Engels?! (Of was hy/sy?) Weet enigeiemand iets van Alexis Preller af,
> want ek dink hy(?)'t dit gesê.

Vireers sal jy moet besluit
of jou van Gustav Preller of
van Alexis Preller praat. Was
Alexis Preller nie 'n skilder
nie?

Piggy wat is, en wat was wil word.
Vorige onderwerp: Re: Wat is "disenfranchisement" in Afrikaans?
Volgende onderwerp: ge"fyn"s deur KAREN BOTHA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 06 01:06:03 MGT 2024