Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Land van my hart" deur G.A. WATERMEYER
"Land van my hart" deur G.A. WATERMEYER [boodskap #20255] Ma., 25 Januarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2162
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
LAND VAN MY HART
G.A.Watermeyer

Gee my vier gerwe fonteine,
rooibees en wilderosyne,
Maroela, Mopanie, Kameel.
Gee my 'n vlakte vol vleie,
trosse fisante, olywe,
hange vol hanepootheuning.
O land met jou heuwels vol harte
O land met jou vingers vol kweek,
ek ruil jou my siel in 'n sater
vir 'n staanplek van wilger oor water
granaat granaat van my bloed
om die drif van jou rooidag te groet.
Vorige onderwerp: "Ringdans van die Hamerkoppe" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: BESPREKINGSLYS VIR POëSIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 10:38:24 UTC 2025