Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DANKIE
DANKIE [boodskap #20211] Sun, 24 January 1999 00:00 na volgende boodskap
God  is tans af-lyn  God
Boodskappe: 7
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Junior Lid
JESUS.

DANKIE VIR DIE KOMPER, HOOR!
SOOS JY SEKER KAN SIEN, KOM PA NOU AL MOOI REG.
DIT WAS 'N WONDERLIKE KERSGESKENK.

BLEIKBAAR MAG EK NIE MY ADRES NA GOD(AAPSTERT)GOD VERANDER NIE.
DIT HET IETS TE DOEN MET HOE DIT WERK.
NIETEENSTAANDE IS HIERDIE INTERNET DING NET TE FANTASTIES MAN.

WIL JY NIE MORE VIR PA 'N GODMASJIEN PROGRAM INTIK NIE?
DAN KAN EK DIE HEILIGE GEES OUTOMATISEER EN BIETJIE GAAN
VAKANSIE HOU DAAR BY JOU OOM-HULLE.

GROETE MET MY SPROETE
GOD
god@godnet.god
Re: DANKIE [boodskap #20272 is 'n antwoord op boodskap #20211] Mon, 25 January 1999 00:00 Na vorige boodskap
Jesus  is tans af-lyn  Jesus
Boodskappe: 5
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Junior Lid
GOD wrote:

> JESUS.
>
> DANKIE VIR DIE KOMPER, HOOR!
> SOOS JY SEKER KAN SIEN, KOM PA NOU AL MOOI REG.
> DIT WAS 'N WONDERLIKE KERSGESKENK.
>
> BLEIKBAAR MAG EK NIE MY ADRES NA GOD(AAPSTERT)GOD VERANDER NIE.
> DIT HET IETS TE DOEN MET HOE DIT WERK.
> NIETEENSTAANDE IS HIERDIE INTERNET DING NET TE FANTASTIES MAN.
>
> WIL JY NIE MORE VIR PA 'N GODMASJIEN PROGRAM INTIK NIE?
> DAN KAN EK DIE HEILIGE GEES OUTOMATISEER EN BIETJIE GAAN
> VAKANSIE HOU DAAR BY JOU OOM-HULLE.
>
> GROETE MET MY SPROETE
> GOD
> god@godnet.god

Liewe Jesus (Askies, maar dit klink so mooi dat ek doelbewustelik
deurmekaar raak. Pa moenie dink dat ek Pa se plek wil inneem nie),

Soos Pa kan sien het die komper klein lettertjies ook. Pa moet asseblief
die Caps Lock (Dis nou die groot sleutel links op die derde ry van onder
af) druk en dan sal Pa sien dat die LED's (Dis nou daardie groen liggies
regs bo) vir Caps Lock af geskakel is. Dan tik Pa soos gewoonlik, maar
Pa moet elke sin en hoofletters die Shift knoppie druk. (Pa, ek wens
hulle het die sleutelborde met universêle tale ontwikkel in plaas van
slegs in Engels. As Pa weer almal seën, sal Pa asseblief die mense by
Microsoft en IBM oorslaan??)

As Pa so tik sal almal op die Internet Pa verstaan.

Groete Pa. Ek moet nou gou nog 'n wonderwerk gaan uitdink. Daar is
hierdie klomp mense wat Saterdae aande vreeslik hard bid in Krugersdorp.
Hulle doen dit daar in die koppies. (Pa weet mos waar. Pa het mos
Krugersdorp ook gemaak? Pa? Het Pa? Hê Pa?) Hulle het 'n kruis daar
geplant. Pa moet my help, want ek kan nie dink wat om vir die arme
mense te doen nie. Brandende bosse is mos ou nuus....

Liefde

Jesus Christus
(INRI)
Vorige onderwerp: 1ste Generasie Biologiese wapens nou beskikbaar
Volgende onderwerp: "Klein Siklus" deur G.A. WATERMEYER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 00:44:31 UTC 2025