Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Matekwaan / Freddy innie Kaap
Re: Matekwaan / Freddy innie Kaap [boodskap #20169] Sat, 23 January 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: October 1998
Karma: 0
Senior Lid
> ...terwyl daar die Here hoor my groot kak in die
> Kaap aan die kom is.

Freddy,

Jy raak nogal baie issues aan in hierdie pos van jou. Voor ek jou 'n paar
vrae vra, en so aan, laat ek eers seker maak jy is for real. Ek wil net
seker maak jy is nie een van hierdie cyber-slamse (nuwe woord?) op hierdie
nuusgroep wat onder 'n lot verskillende name almal staan en verveel of
irriteer nie.

Pos nog so paar dinge - vertel meer van die wrywing tussen die mense in die
Kaap, en se wat jy dink 'n mens kan daaraan doen.

O ja, ek dink nie enige hoeveelheid zol gaan regtig 'n dinge beter maak nie.

Tot later
Bees
Re: Matekwaan / Freddy innie Kaap [boodskap #20215 is 'n antwoord op boodskap #20169] Sun, 24 January 1999 00:00 Na vorige boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: June 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Bees" wrote:
>
> Freddy,
>

Ek wil net seker maak jy is nie een van hierdie cyber-slamse (nuwe woord?)
op hierdie

> nuusgroep wat onder 'n lot verskillende name almal staan en verveel of
> irriteer nie. >
> Tot later
> Bees
>
Bees,

"cyber-slamse" is n wonderlike uitdrukking. Maar siende dat die
onderwerp juis die probleme in die Kaap is, wonder ek of die woord
aanvaarbaar sal wees. Of is dit juis so n vatlike uitdrukking omdat dit
so na aan die murg is?

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: MODERATOR SE GAT
Volgende onderwerp: Sowaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 07:03:06 UTC 2025