| Johan hou op kwaad stook [boodskap #20130 is 'n antwoord op boodskap #20131] |
Sa., 23 Januarie 1999 00:00  |
MODERATOR
Boodskappe: 3 Geregistreer: Januarie 1999
|
Junior Lid |
|
|
Johan, hou asseblief op met jou kwaadstook.
Ek het vir Gerald Johnson by soc.culture gebel en hy spoor al die
Doedie Nel boodskappe na toe terug, wat in
jou naam geregistreer is.
Ek verstaan nie die intensie om met jou eie poetse te argumenteer
nie, maar jou samewerking sal waardeer word.
Vriendelike groete
Dr R Barkhuizen
Moderator: soc.culture.south-africa.afrikaans, za.tv.misc
afri...@saix.net
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Johan hou op kwaad stook [boodskap #20227 is 'n antwoord op boodskap #20131] |
Ma., 25 Januarie 1999 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 23 Jan 1999 20:29:31 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
<<>On 23 Jan 99 11:57:51 GMT, "MODERATOR" <afri...@saix.net> wrote:
><<>Ek het vir Gerald Johnson by soc.culture gebel en hy spoor al die
>> Doedie Nel boodskappe na toe terug, wat in
>> jou naam geregistreer is.>>
>
> Wel ek ken iemand by alt.sex fetish.broomsticks.aluminuim wat se hy is
> op baie goeie voet (en knie) met JOU.
>
> Hy kom Maandag terug van n lang naweek. Dan bel ek hom oor JOU,
> BOETIE!!!>>
Ek het hom gebel.
Sy naam is Jou Muhr. Hy het n graad in kommunikasiekunde.
Hy se hy ken moderator as n gereelde deelnemer aan verskeie
alt.-nuusgroepe.
|
|
|
|