Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Boodskap aan BEES
'n Boodskap aan BEES [boodskap #20123] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Bees, wanneer jy pos, wys my rekenaar dat ons
nie kan konnekteer nie. Dit het noual tweekeer
gebeur. Het ander mense dieselfde probleem met
Bees se poste?

Gloudina
Re: 'n Boodskap aan BEES [boodskap #20124 is 'n antwoord op boodskap #20123] Vr, 22 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
>
> Bees, wanneer jy pos, wys my rekenaar dat ons
> nie kan konnekteer nie.

Hey doudie,

Jy weet mos ons sukkel maar bietjie om te konnekteer.

(Einlik is dit alles deel van die "Groot Bees hou jou dop" inisiatief....)

Effens meer ernstig - ek het nie die vaagste idee waarvan jy praat nie. My
possery / poste kan op geen manier waarvan ek weet iets aan jou rekenaar
doen nie. Miskien net 'n geval van 'n vervroegde Y2K aanvalletjie....jou
rekenaar het dalk 'n klein vakansietjie nodig.

Bees

Effens
Re: 'n Boodskap aan BEES [boodskap #20175 is 'n antwoord op boodskap #20123] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Bees" writes:

> @igs.net wrote in message ...
>>
>> Bees, wanneer jy pos, wys my rekenaar dat ons
>> nie kan konnekteer nie.
>
> Hey doudie,
>
> Jy weet mos ons sukkel maar bietjie om te konnekteer.
>
> (Einlik is dit alles deel van die "Groot Bees hou jou dop" inisiatief....)
>
> Effens meer ernstig - ek het nie die vaagste idee waarvan jy praat nie. My
> possery / poste kan op geen manier waarvan ek weet iets aan jou rekenaar
> doen nie. Miskien net 'n geval van 'n vervroegde Y2K aanvalletjie....jou
> rekenaar het dalk 'n klein vakansietjie nodig.

Wel, hierdie een het ek sonder moeite gekry.
Maar twee voriges het vir my so 'n wit
vierkantjie gegee wat sê dat dit nie
opgeroep kan word nie. Dit het met geen
ander poste gebeur nie, net met joune.
Nou is die probleem blykbaar opgeklaar.

Ja-nee, ons rekenaar is nie Y2K-probleem
vry nie. Volgens wat hulle anderdag
getoets het, sal ons rekenaar 1980 sê
begin volgende jaar. Ons moet eintlik
'n ander rekenaar koop, maar die
moeilikheid is dat die Japannese
environment dan weer van die grond af
opgebou sal moet word in 'n nuwe
rekenaar, en dis nie almal wat vir
jou daarmee kan help nie.

Gloudina
Re: 'n Boodskap aan BEES [boodskap #20176 is 'n antwoord op boodskap #20123] Sa, 23 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 23 Jan 1999 04:01:24 GMT, wrote:

Maar twee voriges het vir my so 'n wit[/color]
> vierkantjie gegee wat sê dat dit nie
> opgeroep kan word nie. Dit het met geen
> ander poste gebeur nie, net met joune.
> Nou is die probleem blykbaar opgeklaar.>>

Miskien het hy uit Netscape gepos op n manier wat Netscape vereis om
die teks te lees. En dalk het jy nie netscaoe op jou rekenaar nie.
Vorige onderwerp: Re: Wat is die reëls....
Volgende onderwerp: Re: Die Kruisiging II
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:23:33 MGT 2024