Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dagga
Dagga [boodskap #20107 is 'n antwoord op boodskap #47453] |
Mon, 30 July 2001 10:06  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
|
|
|
|
|
|
Re: Dagga [boodskap #47473 is 'n antwoord op boodskap #47444] |
Mon, 30 July 2001 15:19   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Jonas wrote:
> Krokkie - Antie Tottie is teen nikotien, en nie teen tarzantwak nie..
> "Krokkie" wrote in message
>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
Jy is reg, Jonas. Nikotien is 'n baie verslawende middel. Dagga nie.
Nieas jy dit alleen gebruik nie. Tannie hou egter nie daarvan dat dit
gerook
moet word nie. Dit brand die longe.
Ek wonder of Krokkie verwys na die feit dat mense in Kanada
nou vir eie gebruik hulle pot kan kweek en gebruik as hulle 'n
dokterspreskripsie het. (Ek is egter nie so seker van die feite
nie.)
Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
waterpyp te rook, soos die Khoi en die
San. Daardie ouens het geweet hoe om
dinge te doen.
>
|
|
|
|
Re: Dagga [boodskap #47493 is 'n antwoord op boodskap #47472] |
Tue, 31 July 2001 03:28   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja Jonas - jy slaan die spyker op die kop - dit het mode geword - veral by
sommige mense.
Die snaakste vir my omtrent hulle storie is is dat hulle beweer dat dit
medisinale effekte het ( en ek kan dit glo) maar mens gebruik tog net
medisyne as mens siek is - nie dag in dag uit heeldag nie.
Die ander punt wat die daggarokers heftig verdedig is dat dit nie 'n
verslawende middel is nie - en dat dit nie in die meeste gevalle lei tot
gebruik van ander, sterker verdowingsmiddels nie.
My vrae aan hulle is baie eenvoudig - hoe kan hulle redeneer met 'n
benewelde kop, en of hulle nou, hier, kan ophou. Indien nie, dan is hulle
verslaaf aan 'n verdowingsmiddel.
Tot nou toe het ek nog geen daggaroker ontmoet wat dit net gebruik as hulle
siek is, of enigsens in staat is om dit onmiddelik op te hou rook nie.
Die stelling omtrent my ma en asma was waar - sy kon egter nie eers 3 trekke
baasraak nie en het daardie manier van behandeling maar gelos.
Annette
--
Jonas skryf in boodskap news:3b661c69$0$224@hades.is.co.za...
> Antie Tottie sê:
> "Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
> waterpyp te rook, soos die Khoi en die
> San. Daardie ouens het geweet hoe om
> dinge te doen."
> Ek het vrede met wie wat deur hulle longe wil jaag. (Ek is self 'n
> nikotien-verslaafde wat jare terug opgehou het maar die lus behou het...)
> Soos almal weet ontstaan die probleem met die ou twakkies (boom) wanneer
> ander na jou moet omsien vanweë jou verslawings-probleem. Wanneer dit gebeur
> is dit nie meer 'n individuele aangeleentheid nie.
> Wat my dinges se deksel is wanneer die ouens wat dagga goedpraat sê dat
> drank ook 'n probleem is - hoe dit bydra om dagga aanvaarbaar te maak is vir
> my benewelde brein onverstaanbaar ...
> Ook, 'n paar jaar gelede was dit die ongure karakters in die gemeenskap wat
> boom gerook het - skielik het dit mode geword - of het dit?
> "Annette" wrote in message
> news:9k44c5$2h6bo$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het dit ook oor die nuus gehoor - mens het glo net 'n doktersvoorskrif
>> nodig, en dan kan jy 'n landbouer word:))))
>> Toe ek klein was, moes my ma dagga rook om haar te help met die asma - die
>> daggasigarette was voorgeskryf deur die dokter, en dat was verkrygbaar by
>> die apteek.
>>
>> Annette
>>
>> Krokkie wrote in message
>> news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
>>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Dagga [boodskap #47502 is 'n antwoord op boodskap #47493] |
Tue, 31 July 2001 10:25   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit was tog iets vir Nederland om mee te begin en nie vir Kanada nie ????
Baie goed van die Kanadese regering. Daar is bewys dat Dagga pyn goed kan
verminder, ook by mense met reuma!!
Dagga is nie verslawend nie, net die lekker gevoel, wat 'n mens kry van
Dagga Rook.
Gr. Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9k58sr$2moe7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja Jonas - jy slaan die spyker op die kop - dit het mode geword - veral by
> sommige mense.
> Die snaakste vir my omtrent hulle storie is is dat hulle beweer dat dit
> medisinale effekte het ( en ek kan dit glo) maar mens gebruik tog net
> medisyne as mens siek is - nie dag in dag uit heeldag nie.
> Die ander punt wat die daggarokers heftig verdedig is dat dit nie 'n
> verslawende middel is nie - en dat dit nie in die meeste gevalle lei tot
> gebruik van ander, sterker verdowingsmiddels nie.
> My vrae aan hulle is baie eenvoudig - hoe kan hulle redeneer met 'n
> benewelde kop, en of hulle nou, hier, kan ophou. Indien nie, dan is hulle
> verslaaf aan 'n verdowingsmiddel.
> Tot nou toe het ek nog geen daggaroker ontmoet wat dit net gebruik as hulle
> siek is, of enigsens in staat is om dit onmiddelik op te hou rook nie.
> Die stelling omtrent my ma en asma was waar - sy kon egter nie eers 3 trekke
> baasraak nie en het daardie manier van behandeling maar gelos.
> Annette
>
> --
> Jonas wrote in message
> news:3b661c69$0$224@hades.is.co.za...
>> Antie Tottie sê:
>> "Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
>> waterpyp te rook, soos die Khoi en die
>> San. Daardie ouens het geweet hoe om
>> dinge te doen."
>> Ek het vrede met wie wat deur hulle longe wil jaag. (Ek is self 'n
>> nikotien-verslaafde wat jare terug opgehou het maar die lus behou het...)
>> Soos almal weet ontstaan die probleem met die ou twakkies (boom) wanneer
>> ander na jou moet omsien vanweë jou verslawings-probleem. Wanneer dit gebeur
>> is dit nie meer 'n individuele aangeleentheid nie.
>> Wat my dinges se deksel is wanneer die ouens wat dagga goedpraat sê dat
>> drank ook 'n probleem is - hoe dit bydra om dagga aanvaarbaar te maak is vir
>> my benewelde brein onverstaanbaar ...
>> Ook, 'n paar jaar gelede was dit die ongure karakters in die gemeenskap wat
>> boom gerook het - skielik het dit mode geword - of het dit?
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k44c5$2h6bo$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het dit ook oor die nuus gehoor - mens het glo net 'n doktersvoorskrif
>>> nodig, en dan kan jy 'n landbouer word:))))
>>> Toe ek klein was, moes my ma dagga rook om haar te help met die asma - die
>>> daggasigarette was voorgeskryf deur die dokter, en dat was verkrygbaar by
>>> die apteek.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> Krokkie wrote in message
>>> news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Dagga [boodskap #47507 is 'n antwoord op boodskap #47493] |
Tue, 31 July 2001 15:05   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy ooit 'n jointjie gerook, Annette? Ek dink dit nie...
____________________________________________________________ ____
"Annette"
> Ja Jonas - jy slaan die spyker op die kop - dit het mode geword - veral by
> sommige mense.
> Die snaakste vir my omtrent hulle storie is is dat hulle beweer dat dit
> medisinale effekte het ( en ek kan dit glo) maar mens gebruik tog net
> medisyne as mens siek is - nie dag in dag uit heeldag nie.
> Die ander punt wat die daggarokers heftig verdedig is dat dit nie 'n
> verslawende middel is nie - en dat dit nie in die meeste gevalle lei tot
> gebruik van ander, sterker verdowingsmiddels nie.
> My vrae aan hulle is baie eenvoudig - hoe kan hulle redeneer met 'n
> benewelde kop, en of hulle nou, hier, kan ophou. Indien nie, dan is hulle
> verslaaf aan 'n verdowingsmiddel.
> Tot nou toe het ek nog geen daggaroker ontmoet wat dit net gebruik as hulle
> siek is, of enigsens in staat is om dit onmiddelik op te hou rook nie.
> Die stelling omtrent my ma en asma was waar - sy kon egter nie eers 3 trekke
> baasraak nie en het daardie manier van behandeling maar gelos.
> Annette
>
> --
> Jonas wrote in message
> news:3b661c69$0$224@hades.is.co.za...
>> Antie Tottie sê:
>> "Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
>> waterpyp te rook, soos die Khoi en die
>> San. Daardie ouens het geweet hoe om
>> dinge te doen."
>> Ek het vrede met wie wat deur hulle longe wil jaag. (Ek is self 'n
>> nikotien-verslaafde wat jare terug opgehou het maar die lus behou het...)
>> Soos almal weet ontstaan die probleem met die ou twakkies (boom) wanneer
>> ander na jou moet omsien vanweë jou verslawings-probleem. Wanneer dit gebeur
>> is dit nie meer 'n individuele aangeleentheid nie.
>> Wat my dinges se deksel is wanneer die ouens wat dagga goedpraat sê dat
>> drank ook 'n probleem is - hoe dit bydra om dagga aanvaarbaar te maak is vir
>> my benewelde brein onverstaanbaar ...
>> Ook, 'n paar jaar gelede was dit die ongure karakters in die gemeenskap wat
>> boom gerook het - skielik het dit mode geword - of het dit?
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k44c5$2h6bo$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het dit ook oor die nuus gehoor - mens het glo net 'n doktersvoorskrif
>>> nodig, en dan kan jy 'n landbouer word:))))
>>> Toe ek klein was, moes my ma dagga rook om haar te help met die asma - die
>>> daggasigarette was voorgeskryf deur die dokter, en dat was verkrygbaar by
>>> die apteek.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> Krokkie wrote in message
>>> news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
>>>> Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Dagga [boodskap #47514 is 'n antwoord op boodskap #47453] |
Tue, 31 July 2001 17:50   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Max wrote:
> Lou, gaan lees bietjie na oor hierdie plantjie, dan sal jy verstaan
> hoekom sommige mense dit as soft drugs klassifiseer, reg langs nikotien
> en alkohol.
>
Ha, nikotien en alhohol is medies die mees vernielende
"drugs" in die wêreld vandag. Dit maak nie saak dat dit
sogenaamde "wettige" drugs is nie. En wat my dwars
in die krop steek is dat dit in byvoorbeeld Ontario
alleen deur die provinsiale regering verkoop mag word.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Dagga [boodskap #47617 is 'n antwoord op boodskap #47507] |
Sat, 04 August 2001 02:34  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Max - self nie aan 'n jointjie gesuig nie - maar genoeg in geselskap
gesit waar ek lighoofdig van die walms geraak het;)))
Annette.
Max skryf in boodskap news:9k6iu3$ae9$2@azure.nl.gxn.net...
> Jy ooit 'n jointjie gerook, Annette? Ek dink dit nie...
> ____________________________________________________________ ____
> "Annette"
>> Ja Jonas - jy slaan die spyker op die kop - dit het mode geword - veral by
>> sommige mense.
>> Die snaakste vir my omtrent hulle storie is is dat hulle beweer dat dit
>> medisinale effekte het ( en ek kan dit glo) maar mens gebruik tog net
>> medisyne as mens siek is - nie dag in dag uit heeldag nie.
>> Die ander punt wat die daggarokers heftig verdedig is dat dit nie 'n
>> verslawende middel is nie - en dat dit nie in die meeste gevalle lei tot
>> gebruik van ander, sterker verdowingsmiddels nie.
>> My vrae aan hulle is baie eenvoudig - hoe kan hulle redeneer met 'n
>> benewelde kop, en of hulle nou, hier, kan ophou. Indien nie, dan is hulle
>> verslaaf aan 'n verdowingsmiddel.
>> Tot nou toe het ek nog geen daggaroker ontmoet wat dit net gebruik as hulle
>> siek is, of enigsens in staat is om dit onmiddelik op te hou rook nie.
>> Die stelling omtrent my ma en asma was waar - sy kon egter nie eers 3 trekke
>> baasraak nie en het daardie manier van behandeling maar gelos.
>> Annette
>>
>> --
>> Jonas wrote in message
>> news:3b661c69$0$224@hades.is.co.za...
>>> Antie Tottie sê:
>>> "Tant Hessie wat verkies om dit deur 'n
>>> waterpyp te rook, soos die Khoi en die
>>> San. Daardie ouens het geweet hoe om
>>> dinge te doen."
>>> Ek het vrede met wie wat deur hulle longe wil jaag. (Ek is self 'n
>>> nikotien-verslaafde wat jare terug opgehou het maar die lus behou het...)
>>> Soos almal weet ontstaan die probleem met die ou twakkies (boom) wanneer
>>> ander na jou moet omsien vanweë jou verslawings-probleem. Wanneer dit gebeur
>>> is dit nie meer 'n individuele aangeleentheid nie.
>>> Wat my dinges se deksel is wanneer die ouens wat dagga goedpraat sê dat
>>> drank ook 'n probleem is - hoe dit bydra om dagga aanvaarbaar te maak is vir
>>> my benewelde brein onverstaanbaar ...
>>> Ook, 'n paar jaar gelede was dit die ongure karakters in die gemeenskap wat
>>> boom gerook het - skielik het dit mode geword - of het dit?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9k44c5$2h6bo$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het dit ook oor die nuus gehoor - mens het glo net 'n doktersvoorskrif
>>>> nodig, en dan kan jy 'n landbouer word:))))
>>>> Toe ek klein was, moes my ma dagga rook om haar te help met die asma - die
>>>> daggasigarette was voorgeskryf deur die dokter, en dat was verkrygbaar by
>>>> die apteek.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> Krokkie wrote in message
>>>> news:3b6530a9$0$227@hades.is.co.za...
>>>> > Gloudina ek hoor jy kwalifiseer nou om dagga te kweek en te gebruik
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:03 UTC 2025
|