Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » enigeiemand hier
enigeiemand hier [boodskap #19954] So, 17 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
hello kom ons gesels,stry of stem saam oor iets
Re: enigeiemand hier [boodskap #19955 is 'n antwoord op boodskap #19954] So, 17 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 17 Jan 1999 22:47:25 +0200, "subie" wrote:

|hello kom ons gesels,stry of stem saam oor iets
|
|
WOkaai! Sagmoedige Neelsie - hoe verstaan ons jou nou? Ons sal jou
al die stry, gesels en saamstem gee wat jy voor vra, maar dan moet jy
met een mond praat. Hiers genoeg hordes wat jou sal bespring selfs
oor onskuldige goed wat jy mag kwytraak - so laat ek sommer begin -
nou vra jy 'n gestryery, en nie lank terug nie het jy gesê:

"wat het dan nou van die broederliefde geword.ons ou klompie kan net
stry ondermekaar.die eie ek is vir die afrikaner te belangrik en
elkeen wil
n klein generaaltjie wees.voorspoed !!
sagmoedige neelsie"

Tot sover die aanhaling. (...haal ek aan soos Ds Lombard dit altyd
gesê het.)

Of is jy nou besig om hier met jouself te stry? Seker ook maar
olraait.....

Johan
Re: enigeiemand hier [boodskap #19967 is 'n antwoord op boodskap #19954] Ma, 18 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan de Villiers  is tans af-lyn  Johan de Villiers
Boodskappe: 67
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hi daar ............. stem 100% saam

On Sun, 17 Jan 1999 22:47:25 +0200, "subie" wrote:

> hello kom ons gesels,stry of stem saam oor iets
>
Re: enigeiemand hier [boodskap #20026 is 'n antwoord op boodskap #19954] Wo, 20 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 17 Jan 1999 22:47:25 +0200, "subie" wrote:

>

Nee.
Ek weier.
Ek sal nie.
Vorige onderwerp: Re: South Africa to USA only 64 cents! USA to South Africa only 67 cents !!!!
Volgende onderwerp: Vigs gets more childish by the day.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 14:00:39 MGT 2024