Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uitnodiging
Uitnodiging [boodskap #19923] Vr, 15 Januarie 1999 00:00
Talent Scout  is tans af-lyn  Talent Scout
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jy word uitgenooi om by ons aan te sluit vir die opname van twee episodes
van "Another Life with Nataniël". As 'n lide van die gehoor sal jy saam met
ons 'n paar drankies en 'n ligte aandete geniet.

Datum:
18 en 20 Januarie 1999
9 en 11 Februarie 1999

Tyd:
17h30 - 21h15

Vir verdere inligting, stuur jou naam, e-pos adres en telefoonnommers aan
tv3...@hotmail.com
Vorige onderwerp: "Seeskulp" deur LOUIS ESTERHUIZEN
Volgende onderwerp: net n toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 05:57:14 MGT 2024