Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weer geskryf:'Orania Tuisblad'
Weer geskryf:'Orania Tuisblad' [boodskap #19895] Do, 14 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
clan...  is tans af-lyn  clan...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dit spyt my vir die probleme van Netbesoekers aan die Orania Tuisblad...

die URL se: (gegee)

http://orania.co.za/

Ek het nie ander URL vir dit tuisblad nie-
en my PC het geen probleme met die Search/Aansoek

Julle kon by 'Search Engine' ook die tuisblad besoek.

dankie
Re: Weer geskryf:'Orania Tuisblad' [boodskap #19916 is 'n antwoord op boodskap #19895] Vr, 15 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek wonder of dit simbolies is van die regse politiek / kringe in Suid
Afrika op die oomblik - die feit dat hierdie arme siel so sukkel om 'n
paar woorde sinvol agter mekaar in te ryg. Kan ook wees dat dit maar
net ek is wat te onnosel is om die ou se telegram styl te verstaan....

Sien my kommentaar hieronder:

On Thu, 14 Jan 1999 01:30:19 -0800, clan...@gte.net said the
following:

|Dit spyt my vir die probleme van Netbesoekers aan die Orania Tuisblad...

"So far so good ...."
|
|die URL se: (gegee)

die URL se wat?????
|
|http://orania.co.za/

ek neem aan dis die een wat ons reeds onsuksesvol probeer het...
|
|Ek het nie ander URL vir dit tuisblad nie-

"Dit" tuisblad sal net een URL hê - dit moet net
Vorige onderwerp: Die in Europa
Volgende onderwerp: "Seeskulp" deur LOUIS ESTERHUIZEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:02:36 MGT 2024