Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Could someone help me translate this?
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #19773] Sa, 09 Januarie 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Betsie" writes:

> Ek dink nie sy is n au pair nie, maar n uitruilstudent, iets soos AFS. Ek
> sou graag met die kind wou praat om te hoor wat aangaan, dit is pateties
> hoe sy in gebroke taal van haar hartseer moet vertel...
>
> Aan die ander kant, miskien is ek ook naief..

Nee, ek dink nie jy is naief nie. Dit
laat effens trane in my o"e kom. Dis
duidelik 'n Engels-sprekende kind wat
in haar effens gebroke Afrikaans met
haar pa wil kommunikeer dat sy diep
ongelukkig is. Of miskien is sy 'n
au pair. Sommige van hulle is baie jonk.
En dis geen bed van rose nie. Een van
die dogters van SA vriende (wat alreeds
in Kanada en die VSA met haar ouers
rondgery het en ook alreeds onderwys
in SA gegee het) het oorgekom na die
VSA as au pair (by mense buite Chicago.)
Binne vier maande is sy terug na SA met
'n gediagnoseerde depressie. Die familie
het eenvoudig vir haar teveel op die
skouers gelaai (plus die hond) en minag-
tend oor SA gepraat en sy het natuurlik
ook heelwaarskynlik met onrealistiese
verwagtings hierheen gekom. Toe die
counsellor uiteindelik vir haar by 'n
ander familie inkry, toe is sy alreeds
so diep in die depressie in dat sy net
kan sit en huil.

Gloudina
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #19774 is 'n antwoord op boodskap #19773] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Betsie  is tans af-lyn  Betsie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina

Ek is lus en skryf privaat vir hierdie dame en vra haar of daar iets is
wat ons kan doen om te help. Miskien kan ek die kind bel, ons
telefoonoproepe is maar n dime op Sondae!

Ek voel dat iemand moet hier vir kind in die bresse tree, en ek wonder
of die pa toe ooit daardie boodskap gekry het.

Of dink jy dis inmengery in n ander se saak?

Betsie

@igs.net wrote in article ...
> "Betsie" writes:
>
>> Ek dink nie sy is n au pair nie, maar n uitruilstudent, iets soos AFS. Ek
>> sou graag met die kind wou praat om te hoor wat aangaan, dit is pateties
>> hoe sy in gebroke taal van haar hartseer moet vertel...
>>
>> Aan die ander kant, miskien is ek ook naief..
>
>
> Nee, ek dink nie jy is naief nie. Dit
> laat effens trane in my o"e kom. Dis
> duidelik 'n Engels-sprekende kind wat
> in haar effens gebroke Afrikaans met
> haar pa wil kommunikeer dat sy diep
> ongelukkig is. Of miskien is sy 'n
> au pair. Sommige van hulle is baie jonk.
> En dis geen bed van rose nie. Een van
> die dogters van SA vriende (wat alreeds
> in Kanada en die VSA met haar ouers
> rondgery het en ook alreeds onderwys
> in SA gegee het) het oorgekom na die
> VSA as au pair (by mense buite Chicago.)
> Binne vier maande is sy terug na SA met
> 'n gediagnoseerde depressie. Die familie
> het eenvoudig vir haar teveel op die
> skouers gelaai (plus die hond) en minag-
> tend oor SA gepraat en sy het natuurlik
> ook heelwaarskynlik met onrealistiese
> verwagtings hierheen gekom. Toe die
> counsellor uiteindelik vir haar by 'n
> ander familie inkry, toe is sy alreeds
> so diep in die depressie in dat sy net
> kan sit en huil.
>
> Gloudina
>
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #19776 is 'n antwoord op boodskap #19773] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Let's Go Travel  is tans af-lyn  Let's Go Travel
Boodskappe: 27
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Betsie wrote in message
...
> Gloudina
>
> Ek is lus en skryf privaat vir hierdie dame en vra haar of daar iets is
> wat ons kan doen om te help. Miskien kan ek die kind bel, ons
> telefoonoproepe is maar n dime op Sondae!

Received: from Rob...@aol.com
by imo19.mx.aol.com (IMOv18.1) id PBPCa18628
for ; Sat, 9 Jan 1999 20:29:31 +1900 (EST)
Message-ID:
Date: Sat, 9 Jan 1999 20:29:31 EST
To: gotr...@sprynet.com
Mime-Version: 1.0
Subject: Re: afrikaans
Content-type: text/plain; charset=US-ASCII
Content-transfer-encoding: 7bit
X-Mailer: AOL 4.0 for Windows 95 sub 205
Status:

Julie -- this letter is six months old; it was found in a trash can. So
don't
worry about it too much!
Regards,
Robyn
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #19777 is 'n antwoord op boodskap #19773] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rfed...@my-dejanews.com writes:

> Hello, I am an English-speaking American and I was wondering whether you or
> someone in this newsgroup would be willing to translate the following lettr
> for me. Thanks very much, Robyn


Wel, ek stel voor dat niemand vir
hierdie vroumens help deur die
Afrikaans vir haar te vertaal nie.
Dit lyk vir my die kind is 'n
Engelse Suid-Afrikaner wat met sy
pa in Afrikaans probeer kommunikeer.
(Nog een rede hoekom ons nie vir
Afrikaans moet laat uitsterf nie.)
Ek neem aan die kind is op een of
ander uitruilprogram. Arme kind.

Tant Hessie
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #19778 is 'n antwoord op boodskap #19773] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Betsie  is tans af-lyn  Betsie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink nie sy is n au pair nie, maar n uitruilstudent, iets soos AFS. Ek
sou graag met die kind wou praat om te hoor wat aangaan, dit is pateties
hoe sy in gebroke taal van haar hartseer moet vertel...

Aan die ander kant, miskien is ek ook naief..

Marga E.A. Beyler wrote in article
...
>
> Rene pa3duc wrote in message ...
>> "Julie" wrote:
>>
>>>
>>> rfed...@my-dejanews.com wrote in message
>>> ...
>>>> Hello, I am an English-speaking American and I was wondering whether
you
> or
>>>> someone in this newsgroup would be willing to translate the following
> lettr
>>>> for me. Thanks very much, Robyn
>>>
>>> Translation was email to your aol. address.
>>>
>>>
>>> Julie
>>
>> Either you are very naive, or a squealer.
>>
>> Rene
>
> Could it be that you are a cynic?
>
> Marga
>
Re: Could someone help me translate this? [boodskap #19779 is 'n antwoord op boodskap #19773] Sa, 09 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Let's Go Travel  is tans af-lyn  Let's Go Travel
Boodskappe: 27
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
rfed...@my-dejanews.com wrote in message
...
> Hello, I am an English-speaking American and I was wondering whether you or
> someone in this newsgroup would be willing to translate the following lettr
> for me. Thanks very much, Robyn

Translation was email to your aol. address.

Julie
Visit my website: http://www.oocities.org/~tiegercat
My Photo Album: http://www.oocities.org/~julesworld
Page me: http://wwp.mirabilis.com/1624030
For my always up-to-date contact information:
http://www.planetall.com/main.asp?cid=1263596

>
>>>
>>> Dad now please tell meegan that I did recieve her email and I sent a
>>> reply,
>>> but you did not get it, Dad I have to tell you something, serious, dad
> ek
>>> is
>>> baie ongelukig here ek het vir julle gese dat alles is reg maar ek kan
>>> nie
>>> hier bly nie, Ek het met my counsler gepraat en ek gaan a ander family
> kry
>>> ek ge nie opp nie ek vou jou nie tell nie want ek wou nie he dat jou en
> ma
>>> worry van my maar ek kan nie robyn geluckig maak nie, alles is nie reg
> die
>>> kinders haat my en hulle se naame vir my en die oudste vertel haar ma
> op
>>> my
>>> as ek vergeet iets, pa gister het Robyn ge se dat ek moet uit die
> kombus
>>> kry
>>> en ek het gehuil in my kammer en ek het niks ge eet en dan wanner ek
> wou
>>> uit
>>> gaan het sy en hy gese dat ek kan nie en ek het ge se dat ek het a
> slappie
>>> gehe en hulle het vir my gese dat as ek nie alles reg doen nie vandag
> dan
>>> gaan hulle my ground so dat ek kan nie uit gaan nie verskies my
> afrikaans,
>>> pa ek hope dat jy verstaan wat ek se daar is baie ander dinge what
> hulle
>>> doen maar ek kan nie jou no vertel nie maar as ek hier vir elf maande
> bly
>>> sal ek mal word ek gaan nerens nie en ek is geluckig wanner ek is met
> my
>>> vriende maar rerig pa ek wens ek het jou vertel maar ek wou net heir
>>> prober
>>> maar rerig ek is so ongeluckig heir ek huil altyd die kinders is aaklig
>>> hulle luster nie en hulle hardloop weg van my af en ek kan hulle nie
> kry
>>> om
>>> te doen what ek moet doen nie, pa aseblief verstaan ek moet alles vir
> jou
>>> vertel maar ek kan dit nie skryf nie, miskien kan jy my bell at Josy's
> se
>>> plek whant ek moet uit kom en ek dink dat op saterdag ek gaan by haar
> huis
>>> slaap heir is haar telephone nommer, 3830638 ek sal weer skryf en
> vertel
>>> jou
>>> wanner jy kan my bel okay ek het jou lief ek hope jy verstaan my and I
>>> hope
>>> you are not disapointed but really dad I have given it my best ek moet
> my
>>> course cansileer, rerig pa hierdie mense maak my mal ek kan dit nie vir
>>> een
>>> more maande vat nie sy is lelik en sy hou nie baie van my af nie ek
> gaan
>>> nie
>>> ry in a car nie jammer pa, ek het you baie lief!
>>>
>>>
>>>
>>>
>
>>>
>
>
>
>
>
> __
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: TOFU
Volgende onderwerp: afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 06 02:17:38 MGT 2024