Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: communist homepage
Re: communist homepage [boodskap #19739] Do, 07 Januarie 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Oom Kaspaas" skryf:
> Get lost..............you are out of step
> with your communist shit!

My aarde, Hennerietjie, kyk wie kruip
hier uit. Oom Kaspaas is nie oorlede
nie. Wonder wat dink Oom Kaspaas dees-
dae van Klonkie wat nou op die hoogge-
regshof sit nadat hy 'n paar wetsgrade
in die buiteland gaan haal het (onder
meer die London School of Economics).
Nou wil Oom Kaspaas niks meer van die
Kommuniste hoor nie. Hulle laat hom
nog altyd rooi sien. Pauvre Gaspard.

Mme Piggy
Re: communist homepage [boodskap #19759 is 'n antwoord op boodskap #19739] Vr, 08 Januarie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Jan 1999 22:04:46 +0200, "Oom Kaspaas"
wrote:

>

Maar Italie, Frankryk, Duitsland en Brittanje is nie!
En ook nie China nie - die land wat die wereld gaan oorheers in die
komende dekade!

So die vraag kom op: "out of step" met wie?
Vorige onderwerp: Re: One way of looking at it...
Volgende onderwerp: Fietsen in mei.a.s. in Zuid Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 06 01:41:01 MGT 2024