Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Nuwejaarsdans" deur DONALD RIEKERT
"Nuwejaarsdans" deur DONALD RIEKERT [boodskap #19672] Ma, 28 Desember 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
NUWEJAARSDANS
Donald Riekert

Die buitekerk se
orrel op Narries
laat ook 'n dansie waai
Die langbeenmeisies swaai
op die gemmerbierdans 'n
koeksister-draai Op die
wyksouderling se swartpak
wink 'n jonkmansblom
Vorige onderwerp: 'n Brandstof bespaaring eenheid
Volgende onderwerp: volkskrant/boeken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 08:23:41 MGT 2024