Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Viagra wil make you strong proven 100%
Re: Viagra wil make you strong proven 100% [boodskap #19668] So, 27 Desember 1998 00:00
Hans  is tans af-lyn  Hans
Boodskappe: 68
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Volle Lid
Alwyn Nel wrote in message ...
Dit het waarskynlik meer drugs in as punt-in-die-wind middele. Is dit
die begin van 'n nuwe kultuur ?
Alwyn
KH-News wrote: (.......en dan Viagra per pos )

Nou hoekom sou hulle nog die koste aangaan om "dope" so te verkoop
?????
Gewone kalkpille, man, gewone kalkpille - dws. AS jy wel iets sal
ontvang
Wonder hoeveel gaan gevang word ??
Gegroet
Oom Hans
Vorige onderwerp: "kan jy nog herspeel" deur MARLISE JOUBERT
Volgende onderwerp: 'n Brandstof bespaaring eenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 21:22:32 MGT 2024