Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Re: Afrikaanse spellingkontrole
Re: Afrikaanse spellingkontrole [boodskap #19639] So, 20 Desember 1998 00:00
Willie Pretorius  is tans af-lyn  Willie Pretorius
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 1998
Karma: 0
Junior Lid
Menashe Sharon wrote in message ...
> Ek sou graag die Afrikaanse versie van Word 97 se spellingkontrole hê.
> Kan iemand my die files opstuur?
>
> M.S.
>

Menashe,

Besoek "Die Knoop" by www.dieknoop.co.za.
Hierdie WebWerf het 'n verwysing na plekke waar jy die
Afrikaanse Speltoetser vir Word 97 kan bekom.

Vriendelike groete,

Willie Pretorius
ePos : WPret...@csi.com
Rotterdam, NL
Re: Afrikaanse spellingkontrole [boodskap #19640 is 'n antwoord op boodskap #19639] So, 20 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Menashe Sharon writes:
> Ek sou graag die Afrikaanse versie van Word 97 se spellingkontrole hê.
> Kan iemand my die files opstuur?
>
> M.S.

As jy nie onmiddellik 'n antwoord
op hierdie navraag kry nie, sal
dit wees omdat baie mense in Suid-
Afrika nou op die strande l^e, ver
van hulle rekenaars af. Miskien
moet jy die versoek in die middel
van Januarie herhaal.

Uiteindelik begin dit nou na Kersfees
lyk hier in die noord-oostelike deel
van Noord-Amerika. Daar is skaars 'n
duim op die grond, maar dis darem wit.

G.B.
Vorige onderwerp: Aber Opera!
Volgende onderwerp: Re: Platteland (en selfone)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:18:56 MGT 2024