Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Andre Gide" deur CHRIS LOMBARD
"Andre Gide" deur CHRIS LOMBARD [boodskap #19577] Ma, 07 Desember 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ANDRE GIDE
Chris Lombard

jy het tog wel gesê jy sou
sonder om profaan te wees
heel op die end
as laaste keuse
uit die hele aardse potpourri
van soet en suur
weer 'n keer wou luister
hoe in 'n marokkaanse nag
nuut ontdekte vreugde
kwinkelend
en neutbruin lag

Uit: Tussen die malgasse op die kaai (1991)

Heropgeneem in �Die dye trek die dye aan�:
verse oor lyflike liefde, saamgestel deur
Antjie Krog en Johann de Lange.
Vorige onderwerp: 'n Pêrel aan die weskus
Volgende onderwerp: Retoervlug na Johannesburg: net $15,00!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 06 01:39:55 MGT 2024