Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: World Socialist Web Site: A letter from South Africa
Re: World Socialist Web Site: A letter from South Africa [boodskap #19545] Vr, 04 Desember 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >
> internat...@videotron.ca wrote in message

> ...
>> Taken from the World Socialist Web Site of the International Committee
>> of the Fourth International (ICFI): http://www.wsws.org
>>
>> A letter from South Africa
>>
>> 3 December 1998
>>
>> Dear Sir,
>>
>> I congratulate you for the informative site you maintain.
>> Newspapers in South Africa are generally bad.
>
> Snaaks. Die linksetjies se goed kan mens net so op ou Frikkie-hulle se
> website plaas - dit lyk presies dieselfde as die ver-regsetjies s'n.
>
> Nie die eerste keer dat dit my opval nie. Seker maar omdat die Rideau so
> sterk in hulle almal is.
>
> Ek sien juis "internationalist" skryf ook uit Kanada.
>
> Groete, Leendert

En jy, my liewe Leendert, is te dom om
te sien dat die hele ding 'n fake opset
is. Dit moet lyk asof dit van 'n
"linkse" sosialistiese punt af kom,
maar die brief is geskryf deur 'n
verregse in SA, en word gemanipuleer
vir neo-nazi gewin uit Kanada, heel
waarskynlik van Alberta, wat 'n nes
van neo-nazis is. Hulle was in die
verlede verantwoordelik vir sommige
van die befondsing van skin heads in
Duitsland, en stuur heelwaarskynlik
geld SA toe. Waar kry Fred Rundle sy
geld vandaan?

Die varkie op die Rideau.
Re: World Socialist Web Site: A letter from South Africa [boodskap #19563 is 'n antwoord op boodskap #19545] Sa, 05 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
internat...@videotron.ca wrote in message
...
> Taken from the World Socialist Web Site of the International Committee
> of the Fourth International (ICFI): http://www.wsws.org
>
> A letter from South Africa
>
> 3 December 1998
>
> Dear Sir,
>
> I congratulate you for the informative site you maintain.
> Newspapers in South Africa are generally bad.

Snaaks. Die linksetjies se goed kan mens net so op ou Frikkie-hulle se
website plaas - dit lyk presies dieselfde as die ver-regsetjies s'n.

Nie die eerste keer dat dit my opval nie. Seker maar omdat die Rideau so
sterk in hulle almal is.

Ek sien juis "internationalist" skryf ook uit Kanada.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: briefie vir antie pieghie
Volgende onderwerp: Re: Daardie tyd van die jaar....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 03:00:26 MGT 2024