Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » briefie vir oom leen dit
briefie vir oom leen dit [boodskap #19543] Vr, 04 Desember 1998 00:00 na volgende boodskap
hen...  is tans af-lyn  hen...
Boodskappe: 133
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Senior Lid
oom leen dit van oos trim skryf:

> Hierdie oom wil jou vandag waarsku teen party anties wat party dinge praat
> met jong seuns op die internet.

hallo oom leen dit!

ek is so bly oom skryf vir my, nou hoef ek nie meer vir oorle oom kaspaas
te skryf nie. oom rie jan sê hy laaik dit niks lat ek vir dooije mense
skryf nie. seker bang ek begin glasie speel of voor vader geeste aanbid. ma'
dis goed lat die groot mense nog warrie oor ons kinners.

> Maar jy weet, Hennerietjie, jy kan jou pa ook maar vra. Die gevaarlikste is
> die anties

ek het met my pa gepraat, oom. hy sê ek kan maar praat met daai antie. hy sê
'n mens kan sien sy is hoog geleerd soos oom. hy sê tussen jille het jille
meer grate as 'n baarber.

ek het hom vir tel wat die antie gesê het van kon tand en mense van die rig
gering. hy sê sy is reg. 'n mens moenie met kon tand naby hille kom nie. hille
vat dit. kor ripsie sê hy. vir al in oom poema lankal sê hy.

yntlik laaik ek daai antie van kan na da, oom. om lat sy in ka na da bly. my
pa sê as dit krismis is het hulle r�rag sneeu. hie by onssien ons sneeu net
op krismis kaarte. as da sneeu is het hille r�ragge vader krismisse ook want
sy slee kan da ry. ek dink nie hille vader krismis stink na brannewyn nie.

die ander goed wat oom skryf vir staan ek nie. jille maak my deer mekaar. die
antie sê sy is op die rydio. oom sê sy is langs die rydio. eers het ek gedink
sy is soos antie esmei, ma' nou smaak dit my sy lyster ok ma' net.

my pa sê oom se kinners gaan nie skool nie. hy sê oom se kinners is te stout
nou hou oom hille by die hys lat oom hille kan neek want die skool mag nie.

koebaai oom leen dit

hennerietjie

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: briefie vir oom leen dit [boodskap #19562 is 'n antwoord op boodskap #19543] Sa, 05 Desember 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
hen...@my-dejanews.com writes:

> yntlik laaik ek daai antie van kan na da, oom. om lat sy in ka na da bly. my
> pa sê as dit krismis is het hulle r�rag sneeu

Hennerietjie,
Gewoonlik het ons sneeu teen Kersfees, maar
hierdie jaar is daar groot fout. Ons het nog
nie 'n krieseltjie sneeu gesien nie. En ons
kry ook nie eens baie koud nie. Selfs in die
nag is dit gewoonlik bo vriespunt.Dit het glo
te doen met die jet stream, 'n windstroom wat
eers in die weste uit die noorde reg suid
waai en dan sneeu dit op die berge van Califor-
nia sommer ver suid. En dan skep die jet stream
die warm lug van daar uit die suidelike VSA
op en dan waai hy dit hier na ons toe op. As
dit langer so aangaan dan groei daar een van
die mooi dae jakarandas en azaleas hier.

Die piggy sonder sokkies. Waai, windjie, waai.
Vorige onderwerp: Dimitri
Volgende onderwerp: briefie vir antie pieghie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 02:44:47 MGT 2024