Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Matriek-eksamen
Matriek-eksamen [boodskap #19415] |
Sat, 28 November 1998 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die matriek-eksamen is nou verby en daar was geen voorvalle van
ongerymdhede en so meer was in die nuus beland het nie - en die
eksamen was goed gedek deur die media.
Ek dink aan verlede jaar toe daar so voorspel is watter "gemors" dit
vanjaar gaan wees.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Matriek-eksamen [boodskap #19574 is 'n antwoord op boodskap #19415] |
Mon, 07 December 1998 00:00  |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Fri, 04 Dec 1998 12:03:37 +0200, lou wrote:
>
> > matriek leerlinge wat nie Afrikaans of Engels as eerste taal het nie, se
>> punte in alle vakke met 5% aan te pas.
>>
>> Lekker manier - om jou probleme op te los ne Ferdi? Wat noem ons dit nou
>> weer - Affirmative Action met die afrikaanse ekwivalent - diskriminasie?>>
>
> Lekker manier om gal te braak - check nie die feite nie.
>
> Gaan lees weer hoe dit werk, Lou.
> Dan - wanneer jy in staat is om die korrekte feite weer te gee - sal
> jy dit kan bespreek.
>
> (Miskien moes jy verder geswot het in logika op universiteit.)
O ja? So jy sê hulle gaan nie dit nie aanpas nie? Snaaks dat die
woordvoerder van onderwys nie so dink nie. Maar dan weet jy mos altyd
beter. So ons sal jou volgende keer kan vra wat die eintlike plan is?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:51:00 UTC 2025
|