Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker
Sokker [boodskap #1920] Do, 07 Augustus 2003 18:27 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het ek julle al gesê dat my favourite (jammer oor die woord maar
geliefkoosde klink nie reg nie:-) sokker span hier "Brighton and Hove
Albion" is... Hulle word ook die Seagulls genoem.....
Watter span ondersteun jy nou weer Katryn (in baseball)?

Lorinda
Re: Sokker [boodskap #1921 is 'n antwoord op boodskap #1920] Do, 07 Augustus 2003 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Het ek julle al gesê dat my favourite (jammer oor die woord maar

Is okay - maar spel dit asseblief tog net reg - "favorite"!!
Gister gesels ek met my skoonsussie en sy HAAT Amerika, en toe raas sy
ook met my omdat ons nie ordentlik Engels praat nie!! Nou haal ek
maar my frustrasies op jou uit. Is dit okay? :-)))

> geliefkoosde klink nie reg nie:-) sokker span hier "Brighton and Hove
> Albion" is... Hulle word ook die Seagulls genoem.....
> Watter span ondersteun jy nou weer Katryn (in baseball)?

Die Atlanta Braves. :-)

Here's to the Brave Seagulls!!
:-))
Re: Sokker [boodskap #1923 is 'n antwoord op boodskap #1920] Do, 07 Augustus 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Aug 2003 19:27:13 +0100, "Lorinda" wrote:

> Het ek julle al gesê dat my favourite (jammer oor die woord maar
> geliefkoosde klink nie reg nie:-) sokker span hier "Brighton and Hove
> Albion" is... Hulle word ook die Seagulls genoem.....
> Watter span ondersteun jy nou weer Katryn (in baseball)?
>
> Lorinda
>
>

En waarom verdien Albion om jou gunsteling
sokker span te wees, Lorinda? :-)

DD
Re: Sokker [boodskap #1926 is 'n antwoord op boodskap #1921] Do, 07 Augustus 2003 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:o875jv46uvkl54bm7np22dcl18m1daik4a@4ax.com...
>
> Is okay - maar spel dit asseblief tog net reg - "favorite"!! chuckle>
> Gister gesels ek met my skoonsussie en sy HAAT Amerika, en toe raas sy
> ook met my omdat ons nie ordentlik Engels praat nie!! Nou haal ek
> maar my frustrasies op jou uit. Is dit okay? :-)))

Maar natuurlik is dit okay, ons het mos gese my skouers is breed.....:-))

> Die Atlanta Braves. :-)
>
> Here's to the Brave Seagulls!!
> :-))

O ja, dis reg. En jy gese hulle doen goed hierdie jaar... Dit sal seker nie
help om vir die ander te vra wat hulle favourite sokker span is nie...:-))

To the Brave Seagulls! (LOL)

Lorinda
Re: Sokker [boodskap #1927 is 'n antwoord op boodskap #1926] Do, 07 Augustus 2003 19:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Maar natuurlik is dit okay, ons het mos gese my skouers is breed.....:-))

LOL! Ja, die Rico en sy stories!! :-))

> O ja, dis reg. En jy gese hulle doen goed hierdie jaar... Dit sal seker nie
> help om vir die ander te vra wat hulle favourite sokker span is nie...:-))

Nee, ek glo nie dit sal so goeie idee wees nie!! -))
Re: Sokker [boodskap #1929 is 'n antwoord op boodskap #1923] Do, 07 Augustus 2003 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:9t75jvgubr1tqe9fh70jsld0i2lq5jf8g3@4ax.com...
> On Thu, 7 Aug 2003 19:27:13 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>> Het ek julle al gesê dat my favourite (jammer oor die woord maar
>> geliefkoosde klink nie reg nie:-) sokker span hier "Brighton and Hove
>> Albion" is... Hulle word ook die Seagulls genoem.....
>> Watter span ondersteun jy nou weer Katryn (in baseball)?
>>
>> Lorinda
>>
>
> En waarom verdien Albion om jou gunsteling
> sokker span te wees, Lorinda? :-)
>
> DD

Want hulle het so 'n lekker kreet: "Seeeagulllls, Seeeeagulllls!!!!" :-)
Enigste span waarna ek ooit kyk.....

Lorinda
Re: Sokker [boodskap #1930 is 'n antwoord op boodskap #1927] Do, 07 Augustus 2003 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:bc85jv8qv7ccm9746g849kpie1o0afr7u7@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Maar natuurlik is dit okay, ons het mos gese my skouers is breed.....:-))
>
> LOL! Ja, die Rico en sy stories!! :-))
>
>> O ja, dis reg. En jy gese hulle doen goed hierdie jaar... Dit sal seker nie
>> help om vir die ander te vra wat hulle favourite sokker span is
nie...:-))
>
> Nee, ek glo nie dit sal so goeie idee wees nie!! -))

Maar hulle is gelukkig ook nie rugby fans nie.... Andries het eenkeer gese
hy sal nie eers rugby kyk as hulle dit op sy grasperk speel nie...
:-))

Lorinda
Re: Sokker [boodskap #1932 is 'n antwoord op boodskap #1929] Do, 07 Augustus 2003 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Aug 2003 20:06:06 +0100, "Lorinda" wrote:

>

>>> Het ek julle al gesê dat my favourite (jammer oor die woord maar
>>> geliefkoosde klink nie reg nie:-)
>>> Lorinda
>>>
>>>
>>
>> En waarom verdien Albion om jou gunsteling
>> sokker span te wees, Lorinda? :-)
>>
>> DD
>
> Want hulle het so 'n lekker kreet: "Seeeagulllls, Seeeeagulllls!!!!" :-)
> Enigste span waarna ek ooit kyk.....
>
> Lorinda
>
>

O, dan is dìt waarom dit jou 'gunsteling' span is, Lorinda:-)

One of the Brave Gulls!
Re: Sokker [boodskap #1933 is 'n antwoord op boodskap #1932] Do, 07 Augustus 2003 19:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:of95jv45uvflla89bja1uhptclchrmgu58@4ax.com...
>> Want hulle het so 'n lekker kreet: "Seeeagulllls, Seeeeagulllls!!!!" :-)
>> Enigste span waarna ek ooit kyk.....
>>
>> Lorinda
>>
>
> O, dan is dít waarom dit jou 'gunsteling' span is, Lorinda:-)
>
> One of the Brave Gulls!

'Gunsteling'! Dis die woord waarna ek gesoek het! Darem goed dat ons vir jou
op hierdie groep het om ons uit 'n taalkundige moeras te red:-)) Dankie!

Lorinda
Re: Sokker [boodskap #1934 is 'n antwoord op boodskap #1933] Do, 07 Augustus 2003 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Guy  is tans af-lyn  Guy
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 7 Aug 2003 20:28:43 +0100, "Lorinda" wrote:


> 'Gunsteling'! Dis die woord waarna ek gesoek het! Darem goed dat ons vir jou
> op hierdie groep het om ons uit 'n taalkundige moeras te red:-)) Dankie!
>
> Lorinda
>
>

Dit is nou asof jy, uit jou Porche sportmodel,
vanuit die egte leersitplekke, oor die deur
na my in my Volkswagen Beatle,
waarvan ek die dak afgesaag het,
en die sitplekke geskeur is, kyk,
en sê: "haai Boetman, dis darem
'n oulike sportskar!" :-((((

DD
Re: Sokker [boodskap #1935 is 'n antwoord op boodskap #1934] Do, 07 Augustus 2003 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verdomp!
Re: Sokker [boodskap #1936 is 'n antwoord op boodskap #1920] Do, 07 Augustus 2003 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Aug 2003 21:08:17 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:b8b5jvofi6gufd036u36mttlhm8k77a0ch@4ax.com...
>>
>> Verdomp!
>
> LOL. Jy is so besig dat jy nie onthou wie jy veronderstel is om te wees
> nie..... En dan neem jy sekere mense kwalik dat hulle paranoid geraak
> het...:-)
>
> Lorinda
>
>

Die meeue ken die antwoord:-)
Re: Sokker [boodskap #1937 is 'n antwoord op boodskap #1934] Do, 07 Augustus 2003 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Guy" skryf in boodskap news:ira5jv0j6i5132sbgh3id4oi642lqjuh0j@4ax.com...
> On Thu, 7 Aug 2003 20:28:43 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>> 'Gunsteling'! Dis die woord waarna ek gesoek het! Darem goed dat ons vir jou
>> op hierdie groep het om ons uit 'n taalkundige moeras te red:-)) Dankie!
>>
>> Lorinda
>>
>
> Dit is nou asof jy, uit jou Porche sportmodel,
> vanuit die egte leersitplekke, oor die deur
> na my in my Volkswagen Beatle,
> waarvan ek die dak afgesaag het,
> en die sitplekke geskeur is, kyk,
> en sê: "haai Boetman, dis darem
> 'n oulike sportskar!" :-((((
>
> DD

Hello Guy! En dis nie eers November nie....
Die vergelyking is glad nie van pas nie hoor, jy ry nie 'n beach buggy
nie...:-))

Lorinda
Re: Sokker [boodskap #1938 is 'n antwoord op boodskap #1936] Do, 07 Augustus 2003 20:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:a5c5jv0009rhesar9l0808bkibvtqp34sj@4ax.com...
> On Thu, 7 Aug 2003 21:08:17 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:b8b5jvofi6gufd036u36mttlhm8k77a0ch@4ax.com...
>>>
>>> Verdomp!
>>
>> LOL. Jy is so besig dat jy nie onthou wie jy veronderstel is om te wees
>> nie..... En dan neem jy sekere mense kwalik dat hulle paranoid geraak
>> het...:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> Die meeue ken die antwoord:-)

Nee, hulle is dom voetbalspelers! :-)

Lorinda
Re: Sokker [boodskap #1941 is 'n antwoord op boodskap #1938] Do, 07 Augustus 2003 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Aug 2003 21:12:45 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:a5c5jv0009rhesar9l0808bkibvtqp34sj@4ax.com...
>> On Thu, 7 Aug 2003 21:08:17 +0100, "Lorinda"
>> wrote:
>>
>>>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:b8b5jvofi6gufd036u36mttlhm8k77a0ch@4ax.com...
>>>>
>>>> Verdomp!
>>>
>>> LOL. Jy is so besig dat jy nie onthou wie jy veronderstel is om te wees
>>> nie..... En dan neem jy sekere mense kwalik dat hulle paranoid geraak
>>> het...:-)
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>>
>>
>> Die meeue ken die antwoord:-)
>
> Nee, hulle is dom voetbalspelers! :-)
>
> Lorinda
>

en NETbalspelers:-)

DD
Re: Sokker [boodskap #1942 is 'n antwoord op boodskap #1941] Do, 07 Augustus 2003 20:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:frd5jvsvfrff8akllgj00l9dejqfs67e4p@4ax.com...
> On Thu, 7 Aug 2003 21:12:45 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:a5c5jv0009rhesar9l0808bkibvtqp34sj@4ax.com...
>>> On Thu, 7 Aug 2003 21:08:17 +0100, "Lorinda"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:b8b5jvofi6gufd036u36mttlhm8k77a0ch@4ax.com...
>>>> >
>>>> > Verdomp!
>>>>
>>>> LOL. Jy is so besig dat jy nie onthou wie jy veronderstel is om te wees
>>>> nie..... En dan neem jy sekere mense kwalik dat hulle paranoid geraak
>>>> het...:-)
>>>>
>>>> Lorinda
>>>>
>>>>
>>>
>>> Die meeue ken die antwoord:-)
>>
>> Nee, hulle is dom voetbalspelers! :-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> en NETbalspelers:-)
>
> DD

EK het geen idee of Brighton&Hove Albion 'n netbalspan het nie.....Hulle het
seker... So dis waarskynlik waar...:-)) Dis al daai seelug.

Lorinda

>
Re: Sokker [boodskap #1943 is 'n antwoord op boodskap #1942] Do, 07 Augustus 2003 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Aug 2003 21:44:30 +0100, "Lorinda" wrote:


> EK het geen idee of Brighton&Hove Albion 'n netbalspan het nie.....Hulle het
> seker... So dis waarskynlik waar...:-)) Dis al daai seelug.
>
> Lorinda
>
>>
>

Maar ons is 'n NETspan! Die GullNetspelspan:-)

DD
Re: Sokker [boodskap #1951 is 'n antwoord op boodskap #1937] Vr, 08 Augustus 2003 01:46 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Die vergelyking is glad nie van pas nie hoor, jy ry nie 'n beach buggy
> nie...:-))

Jy meen dis maar net daar vir die show?
:-))
Vorige onderwerp: Ons Bokke word Geloof en Ondersteun
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:25:10 MGT 2024