Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker
Sokker [boodskap #1920] |
Thu, 07 August 2003 18:27 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Het ek julle al gesê dat my favourite (jammer oor die woord maar
geliefkoosde klink nie reg nie:-) sokker span hier "Brighton and Hove
Albion" is... Hulle word ook die Seagulls genoem.....
Watter span ondersteun jy nou weer Katryn (in baseball)?
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sokker [boodskap #1934 is 'n antwoord op boodskap #1933] |
Thu, 07 August 2003 19:46 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Guy
Boodskappe: 3 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Thu, 7 Aug 2003 20:28:43 +0100, "Lorinda" wrote:
> 'Gunsteling'! Dis die woord waarna ek gesoek het! Darem goed dat ons vir jou
> op hierdie groep het om ons uit 'n taalkundige moeras te red:-)) Dankie!
>
> Lorinda
>
>
Dit is nou asof jy, uit jou Porche sportmodel,
vanuit die egte leersitplekke, oor die deur
na my in my Volkswagen Beatle,
waarvan ek die dak afgesaag het,
en die sitplekke geskeur is, kyk,
en sê: "haai Boetman, dis darem
'n oulike sportskar!" :-((((
DD
|
|
|
|
|
Re: Sokker [boodskap #1937 is 'n antwoord op boodskap #1934] |
Thu, 07 August 2003 20:06 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Guy" skryf in boodskap news:ira5jv0j6i5132sbgh3id4oi642lqjuh0j@4ax.com...
> On Thu, 7 Aug 2003 20:28:43 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>> 'Gunsteling'! Dis die woord waarna ek gesoek het! Darem goed dat ons vir jou
>> op hierdie groep het om ons uit 'n taalkundige moeras te red:-)) Dankie!
>>
>> Lorinda
>>
>
> Dit is nou asof jy, uit jou Porche sportmodel,
> vanuit die egte leersitplekke, oor die deur
> na my in my Volkswagen Beatle,
> waarvan ek die dak afgesaag het,
> en die sitplekke geskeur is, kyk,
> en sê: "haai Boetman, dis darem
> 'n oulike sportskar!" :-((((
>
> DD
Hello Guy! En dis nie eers November nie....
Die vergelyking is glad nie van pas nie hoor, jy ry nie 'n beach buggy
nie...:-))
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sokker [boodskap #1951 is 'n antwoord op boodskap #1937] |
Fri, 08 August 2003 01:46 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" wrote:
> Die vergelyking is glad nie van pas nie hoor, jy ry nie 'n beach buggy
> nie...:-))
Jy meen dis maar net daar vir die show?
:-))
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:38:00 UTC 2025
|