Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Europa toe met vrou en kjind, wat doen vroulief?
Europa toe met vrou en kjind, wat doen vroulief? [boodskap #19370] Do, 26 November 1998 00:00 na volgende boodskap
mera...  is tans af-lyn  mera...
Boodskappe: 16
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Almal

Ek beweeg oor 1.5 weke vir 'n onbepaalde tydperk Nederland toe. Ek wil net
graag van ander siele wat tans in anner dele vannie wêreld is hoor wat hul
vrouens doen ommie tyd om te kry.

Terloops, ek skryf Gautengse foenetiese Afrikaans. Vir die mense wat
taalfoute wil regstel.

Ek neem aan vroulief bly tuis? My vroutjielief kom eers middel januarie so
ek sal graag van anner manne en dames wil hoor van wat aangaan en hoe
vroulief die "koue" en "aaklige weer" beleef.

Groetnis - tot later dan.
Mike Erasmus.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Europa toe met vrou en kjind, wat doen vroulief? [boodskap #19411 is 'n antwoord op boodskap #19370] Sa, 28 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
mera...@usa.net wrote:

Dag ou Mike!!!

Jawel - vroulief het geen probleem met die koue nie. Die huise is goed verhit
en natuurlik is daar so iets soos 33 TV kanale. As jou vrou ook 'n vardigheid
het wat gewild is in die Nederlande, kan sy ook aansoek doen vir 'n
werkspermit. Ek weet van vele Suid-Afrikaners se vrouens wat werk. Dan is
daar natuurlik die droom van enige verveelde huisvrou - inkopies doen (of
soos hulle hier se "boodschappe"). Dan is daar natuurlik ook 'n oor-en-weer
kuiery tussen die vrouens wanneer hulle blykbaar tee drink (van alle lawwe
dinge om te doen) en klets oor ek-weet-nie-wat alles.

In elk geval - wees verseker dat jou vrou nie sommer verveeld sal wees nie.
Dit is die een klagte wat ek nog nie gehoor het van Suid-Afrikaners hier nie
;)

Terloops - die firma vir wie ons werk het gisteraand 'n Sinterklaas aand
gehad. Kompleet met St. Nicholaas, swarte Piete, kruidennoten en cadeau's.
Die kinders het dit geweldig geniet, en sommige van die ouer mense net
soveel.

Groete

-Gideon-

> Hallo Almal
>
> Ek beweeg oor 1.5 weke vir 'n onbepaalde tydperk Nederland toe. Ek wil net
> graag van ander siele wat tans in anner dele vannie wêreld is hoor wat hul
> vrouens doen ommie tyd om te kry.
>
> Terloops, ek skryf Gautengse foenetiese Afrikaans. Vir die mense wat
> taalfoute wil regstel.
>
> Ek neem aan vroulief bly tuis? My vroutjielief kom eers middel januarie so
> ek sal graag van anner manne en dames wil hoor van wat aangaan en hoe
> vroulief die "koue" en "aaklige weer" beleef.
>
> Groetnis - tot later dan.
> Mike Erasmus.
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
>

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Europa toe met vrou en kjind, wat doen vroulief? [boodskap #19412 is 'n antwoord op boodskap #19370] Sa, 28 November 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
L.F.Mol  is tans af-lyn  L.F.Mol
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hoi Mike,

Ik woon vanaf mijn geboorte in Nederland en ben zo vrij om even te reageren
: Hou er zeker rekening mee dat het weer hier in Nederland op dit moment
weinig anders is dan regen, regen en heel veel regen. Ook is het hier bijna
winter, dus binnenkort hebben wij denk ik ijs en sneeuw.

Misschien een paar rare vragen, maar ik weet nog niet veel over SA, Ik weet
dat het een mooi land is. De Afrikaanse taal is prachtig, die probeer ik te
begrijpen.

Wat bedoel jij met "hoor wat hul vrouens doen ommie tyd om te kry." ??
Wat doen de vrouwen bij jullie dan om de tijd door te komen ??
Zal dat zoveel anders zijn als in een andere landen zoals nederland ??
Hebben bij jullie de mannen en de vrouwen gelijke rechten, zoals in
Nederland ??

Leon
Nederland ( Rotterdam )

mera...@usa.net heeft geschreven in bericht
...
> Hallo Almal
>
> Ek beweeg oor 1.5 weke vir 'n onbepaalde tydperk Nederland toe. Ek wil net
> graag van ander siele wat tans in anner dele vannie wêreld is hoor wat hul
> vrouens doen ommie tyd om te kry.
>
> Terloops, ek skryf Gautengse foenetiese Afrikaans. Vir die mense wat
> taalfoute wil regstel.
>
> Ek neem aan vroulief bly tuis? My vroutjielief kom eers middel januarie so
> ek sal graag van anner manne en dames wil hoor van wat aangaan en hoe
> vroulief die "koue" en "aaklige weer" beleef.
>
> Groetnis - tot later dan.
> Mike Erasmus.
>
> -----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
> http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: Europa toe met vrou en kjind, wat doen vroulief? [boodskap #19433 is 'n antwoord op boodskap #19370] So, 29 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"L.F.Mol" wrote:
> Hoi Mike,
>
> Ik woon vanaf mijn geboorte in Nederland en ben zo vrij om even te reageren
> : Hou er zeker rekening mee dat het weer hier in Nederland op dit moment
> weinig anders is dan regen, regen en heel veel regen. Ook is het hier bijna
> winter, dus binnenkort hebben wij denk ik ijs en sneeuw.
>
> Misschien een paar rare vragen, maar ik weet nog niet veel over SA, Ik weet
> dat het een mooi land is. De Afrikaanse taal is prachtig, die probeer ik te
> begrijpen.
>
> Wat bedoel jij met "hoor wat hul vrouens doen ommie tyd om te kry." ??
> Wat doen de vrouwen bij jullie dan om de tijd door te komen ??
> Zal dat zoveel anders zijn als in een andere landen zoals nederland ??
> Hebben bij jullie de mannen en de vrouwen gelijke rechten, zoals in
> Nederland ??
>

Hoi Leon

Ek dink dat al wat Mike bedoel is dat mense vanaf SA gewoonlik op 'n
werkspermit hier is wat beteken dat jou vrou ook eers uiteindelik 'n
werkspermit moet kry voor sy kan werk. Sommige van die vrouens se vaardighede
val nie in die kategorie van werke waarvoor 'n buitelander 'n permit kan kry
nie. Dus is dit 'n goeie afleiding van Mike om te maak dat sy vrou minstens
vir 'n tyd by die huis sal moet bly.

Groete

-Gideon-
Lelystad

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Vorige onderwerp: Re: Wat dink u van een west germanse hulptaal ?
Volgende onderwerp: Pretoria op die web
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 05:45:16 MGT 2024